album cover
Groenlig
221
Afrikaans
Groenlig was released on October 27, 2023 by Warner Music Africa as a part of the album Groenlig - Single
album cover
Release DateOctober 27, 2023
LabelWarner Music Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Credits

PERFORMING ARTISTS
Mionette Short
Mionette Short
Vocals, Lead Vocals
Zaan Sonnekus
Zaan Sonnekus
Synthesizer, Drums
Tertius Human
Tertius Human
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Mionette Short
Mionette Short
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Zaan Sonnekus
Zaan Sonnekus
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Deur vir deur toegeklap, ons liefde in 'n tas gepak
Opgewonde en verlig
Twee jaar saam deur gebring
[Verse 2]
Na 'n maand, wou jy vra
Wees my meisie, sê net ja?
Spanning was toe hoog soos 'n oranje lig
[Chorus]
Flikker regs, flikker links, op en af terug geflits
Saam jou het ek die pad gery
Rooi, oranje, groen vir jou en my, mmh
Saam jou het ek die pad gery
Rooi, oranje, groen vir jou en my
[Verse 3]
Verkeerde vriende was die rede vir ons kronkel pad
Sterker as wat ons was, die rooi lig is af
[Verse 4]
In jou arms wil ek bly, gekies om oor die lig te ry
Ek vat 'n kans op jou
Oranje slaan dit nou
[Chorus]
Flikker regs, flikker links, op en af terug geflits
Saam jou het ek die pad gery
Rooi, oranje, groen vir jou en my, mmh
Saam jou het ek die pad gery
Rooi, oranje, groen vir jou en my
[Verse 5]
Jy vat my hand
Oor die pad van jou hart, wil ek ry of wil ek wag?
Moet die ligte af?
[Verse 6]
Jy vat my hand
Oor die pad van jou hart, ja die groenlig het gebrand
Toe weet ek, dis jy
[Verse 7]
Deur vir deur toegeklap, ons liefde in 'n tas gepak
Opgewonde en verlig
Twee jaar saam deur gebring
[Chorus]
Flikker regs, flikker links, op en af terug geflits
Saam jou het ek die pad gery
Rooi, oranje, groen vir jou en my, mmh
Saam jou het ek die pad gery
Rooi, oranje, groen vir jou en my, mmh
[Chorus]
Saam jou het ek die pad gery
Rooi, oranje, groen vir jou en my
Written by: Mionette Short
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...