album cover
Dans Alleen
53
Afrikaans
Dans Alleen was released on March 1, 2024 by Warner Music Africa as a part of the album Dans Alleen - Single
album cover
Release DateMarch 1, 2024
LabelWarner Music Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Ooh, ooh-ooh
[Verse 2]
Jy sê jy's lief vir my
Maar jou oë hou net verby
Ek kan nie by jou hou
Jou nie meer vashou
[Verse 3]
Jou woorde wat deur my sny
Het 'n houvas op my gekry
Ek kan nie by jou hou
Jou nie meer vashou
[Verse 4]
Dans alleen op die dansvloer
Want dit is wat reg voel
Jy is nie vir my bedoel
Dans alleen op die dansvloer
Want dit is wat reg voel
Jy is nie vir my bedoel
[Verse 5]
Dans alleen, ek los jou in gister, op my eie ritme
[Verse 6]
Jy sien ek is oky
Na die seer het ek weer myself gekry
Jy kan nie by my hou
My nie meer vashou
[Verse 7]
Sy's net hier vir nou
'n Rebound wat jou besig hou
Jou naam en jou geld is als wat by haar tel
[Verse 8]
Dans alleen op die dansvloer
Want dit is wat reg voel
Jy is nie vir my bedoel
Dans alleen op die dansvloer
Want dit is wat reg voel
Jy is nie vir my bedoel
[Verse 9]
Dans alleen, ek los jou in gister, op my eie ritme
[Verse 10]
Die merke van jou lippe
Op glas staan in die hitte
Vir nou, vir nou, vir nou
[Verse 11]
Tyd gehad vir afkoel
Nou weet ek hoe jou ys kan voel
Ek is jammer nie vir my bedoel
[Verse 12]
Dans alleen op die dans vloer
Want dit is wat reg voel
Jy is nie vir my bedoel
Dans alleen op die dans vloer
Want dit is wat reg voel
Jy is nie vir my bedoel
[Verse 13]
Die merke van jou lippe
Op glas staan in die hitte
Vir nou, vir nou, vir nou
[Verse 14]
Tyd gehad vir afkoel
Nou weet ek hoe jou ys kan voel
Ek is jammer nie vir my bedoel
[Verse 15]
Dans ek alleen
Written by: Emil Paul, Mionette Short
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...