album cover
Minder Mis
371
Afrikaans
Minder Mis was released on March 11, 2022 by Afrikaans Jol Musiek as a part of the album Minder Mis - Single
album cover
Release DateMarch 11, 2022
LabelAfrikaans Jol Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM109

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jacques Not Jack
Jacques Not Jack
Performer
Henru Ekkerd
Henru Ekkerd
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Henru Ekkerd
Henru Ekkerd
Composer
Jacques Geldenhuys
Jacques Geldenhuys
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Henru Ekkerd
Henru Ekkerd
Producer

Lyrics

Sy was die een, ek was nie
Tuis hier nie, nee ek pas nie
Jou favorite song sit vas hier in my kop, Heuwels Fantasties
Ek dink te veel, ek mag nie
Niks voel dieselfde, glad nie
Jou favorite song speel saggies elke aand, en elke aand net minder rus
Ek wil jou net minder mis
Baklei asof ons kinders is
Maar nou wil ek jou minder mis
Ek wil jou minder mis
Ek wil jou net
Dis nou wat dit is, dis nou so
Ek het als verloor
Selfde prentjie ander oë
Ander dag en aanhou glo
Min gepraat, drome groot
Vat my woord, een van een
Ander soort, stap alleen
Hierdie is nie net nog 'n sad song
My hart gaan nou sterk staan
Maklik om te sê, maar dis nie altyd hoe dit werk jong
My vriende sê as elke song nie oor haar gaan nie sal ek vêr kom
Maar dis nou wat dit is en die is net nog 'n sad song
Dis nog 'n sad song
Ek wil jou minder mis
Dis nog 'n sad song
Ek wil jou minder mis
Dis nog 'n sad song
Wil jou minder mis
Dis nog 'n sad song
Dis nog 'n sad song
Dis nog 'n
Sy was die een, ek was nie
Tuis hier nie, nee ek pas nie
Jou favorite song sit vas hier in my kop, Heuwels Fantasties
Ek dink te veel, ek mag nie
Niks voel dieselfde, glad nie
Jou favorite song speel saggies elke aand, en elke aand net minder rus
Ek wil jou net minder mis
Baklei asof ons kinders is
Maar nou wil ek jou minder mis
Ek wil jou minder mis
Ek wil jou net minder mis
Ek wil jou net minder mis
Baklei asof ons kinders is
Maar nou wil ek jou minder mis
Ek wil jou minder mis
Ek wil jou net minder mis
Written by: Henru Ekkerd, Jacques Geldenhuys
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...