album cover
Rooksein
1,254
Afrikaans
Rooksein was released on November 11, 2022 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Die Onbekende
album cover
Release DateNovember 11, 2022
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM87

Credits

PERFORMING ARTISTS
Rooksein
Rooksein
Performer
Dian Maritz
Dian Maritz
Electric Guitar
Renier Van Der Westhuizen
Renier Van Der Westhuizen
Vocals
Megan Danner
Megan Danner
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Renier Van Der Westhuizen
Renier Van Der Westhuizen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jason Ferreira
Jason Ferreira
Producer
Reghardt Labuschagne
Reghardt Labuschagne
Mixing Engineer

Lyrics

In die aand begin ek fluister vir almal wat wil luister
Hoe ek my storie vertel
Jy was daar toe ek jou gewaar, hoe is sulke groot gevaar
Maar min het ek geweet
Was oortuig dat ek sou juig
Maar nou kan ek getuig
My hart is in twee
Want hoe sal ek leer voor dit gebeur?
Maar ek kon dit net nie keer
So hier staan ek alweer
Waar is jy dan nou?
Ek wil my arms om jou vou
Waar is jy dan nou?
Waar is jy dan nou?
Ek wil my arms om jou vou
Waar is jy dan nou?
Stuur vir my ‘n Rooksein saam met die wind
Sodat ek jou in jou nood kan vind
Want ek dink aan jou soos ek hier wag
Want jy laat my lag meer as wat ek mag
En al sou jy struikel of al sou jy val
Dan kom red ek jou weer nog 'n maal
En ek kyk jou in jou oë en sê ek het verloor
Ek gee oor, ja, ek gee oor
Vasgeslaan in die baan
Oppad na jou hart
Daai pad wat my tart
Ek soek jou soos jy is want dis wie ek mis
Vir die wis en die onwis moes ek jou net vertel
Vergeet vergeet van wat jy weet
Want ek het jou hier beet
En ons is nou gereed
Vir alles wat gebeur het is hoe ons geleer het
Ons sou dit nooit kon keer het
Dis ons nuwe begin
Waar is jy dan nou?
Ek wil my arms om jou vou
Waar is jy dan nou?
Waar is jy dan nou?
Ek wil my arms om jou vou
Waar is jy dan nou?
Stuur vir my ‘n Rooksein saam met die wind
Sodat ek jou in jou nood kan vind
Want ek dink aan jou soos ek hier wag
Want jy laat my lag meer as wat ek mag
En al sou jy struikel of al sou jy val
Dan kom red ek jou weer nog 'n maal
En ek kyk jou in jou oë en sê ek het verloor
En ek gee oor, ja, ek gee oor
Ooh, ooh-ooh-ooh, ooh-ooh-ooh
Ooh, ooh-ooh-ooh, ooh-ooh-ooh
Ooh, ooh-ooh-ooh, ooh-ooh-ooh
Aah, aah-aah-aah, aah-aah-aah, ooh
Stuur vir my 'n Rooksein saam met die wind
Sodat ek jou in jou nood kan vind
Want ek dink aan jou soos ek hier wag
Want jy laat my lag meer as wat ek mag
En al sou jy struikel of al sou jy val
Dan kom red ek jou weer nog 'n maal
En ek kyk jou in jou oë en sê ek het verloor
En ek gee oor, ja, ek gee oor
Written by: Renier Van Der Westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...