album cover
Halfpad
album cover
Halfpad was released on July 3, 2026 by Universal Music (Pty) Ltd. as a part of the album Halfpad - Single
ReleasedJuly 3, 2026
LabelUniversal Music (Pty) Ltd.
BPM90
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Intro]
Baby, kom en kry my halfpad
Kom en kry my halfpad
[Verse 1]
Want dis jou oë
Wat net so deur my kyk
En ek verloor
Elke keer beheer
En ek wonder heeltemal te gou
Sal jy my ook altyd naby aan jou hou?
[Chorus]
Baby, kom en kry my halfpad
Kom en kry my halfpad
Dat ek en jy die pad nou saam kan stap
Baby, kom en kry my halfpad
Kom en kry my halfpad
Dat ek en jy die pad nou saam kan stap
Baby, halfpad
[Verse 2]
Yo, ek praat van dinge soos daai wat ons kan aan pak
Saam gaan ons lekker soos 'n custard en 'n Malva
Met jou wil ek vir ewig en ‘n bietjie nog die pad vat
Lê die agt plat, daai is infinity, ons stap skat
So sien die teken
Organiseer dit want ek weet jy weet dat ek begeer dit
Vreeslik in my noppies met jou lief, ek maar net meer die lewe
Die soek ek vir ewig, saam met jou wil ek daar bo bly
En vir daai koue dae, die’s hitte saam met rooksein
So laat ons rook gooi, sal jy my daar voor kry?
Deur dik en dun sal ons dit vat tot onse oë sluit
Lekker maak soos always, vol vlam, niks op ys
Skat ek smaak die pad saam jou stap soos in voltyds
[Chorus]
Halfpad
Kom en kry my halfpad
Dat ek en jy die pad nou saam kan stap
Stap saam met my nou halfpad, baby
Baby, kom en kry my halfpad
Kom en kry my halfpad
Dat ek en jy die pad nou saam kan stap
Stap saam met my nou halfpad, baby
Baby, halfpad
[Bridge]
Baby, kom haal my net weer
Voor jy my vergeet
Baby, kom haal my net weer, oh-oh-oh
Baby, kom haal my net weer
Voor jy my vergeet
Baby, kom haal my net weer
Ek sien jou gaan
Ek sien jou gaan
[Chorus]
Baby, kom en kry my halfpad
Kom en kry my halfpad
Dat ek en jy die pad nou saam kan stap
Stap saam met my nou halfpad, baby
Baby, kom en kry my halfpad
Kom en kry my halfpad
Dat ek en jy die pad nou saam kan stap
Baby, halfpad
Baby, halfpad
Written by: Anzelle De Bruyn, Dian Maritz, Earl Swartz, Renier Van Der Westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...