Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Zander Tyler
Zander Tyler
Performer
Loki Rothman
Loki Rothman
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Zander Tyler
Zander Tyler
Songwriter
Loki Rothman
Loki Rothman
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Loki Rothman
Loki Rothman
Producer

Lyrics

In die oggend as die son by my venster in sluip En gisteraand se moeilikheid in my kop rond kruip Die mistakes that I made my aan my keel kom gryp En die angs my weer vang soos 'n hond wat byt Ek het probeer my demone in my glas versuip Nou's hulle terug in die kruit, staan en kyk my uit Ek's spyt, ek was gesuip, here los my uit! For fuck sakes, moet ek alles over complicate Dit was was seker maar bietjie van 'n kak besluit Maar gisteraand het ek gedog, goeie fok dis great Want die brannewyn en my brein het nie brieke nie So moenie my blameer as ek myself probeer geniet het nie Want so 'n goeie tyd kan mos nooit fokken verniet is nie Ek sweer baby ek kan stop, ek is nie addicted nie En daar's nie baie dinge wat ek meer like as tiete nie En om 'n paar muskiete te kom skiet tussen jou riete nie Aaaaah fok Ekke hiperventileer Hoekom is my hele fokken lyf so seer Wat de fok het gisteraand gebeur Dog ons gaan net uit vir 'n dop of twee Jirre ek het paranoia (paranoia) Jirre ek het paranoia (paranoia) Aah ek sweer ek het my les geleer Elke Sondag sê ek dis die laaste keer Ek's vanoggend weer te bang om my foon te check So ek probeer maar om die tyd bietjie uit te rek At some point moet ek seker dalk check wat ek gedoen het En hoekom ek vanoggend weer net een fokken skoen het Ek dog ek kan heel dag hier in die donker bly Want daar buite gaan die horries my nog onder kry En nou kom die party bietjie terug na my Ek het kak gemaak as ek so na my wonde kyk Ek weet nie hoekom hierdie fokken lot vir my bedien is nie Wat was my planne, weet nie wat ek gescheme het nie Ek voel asof ek nie hierdie fokken kak verdien het nie Jy maak of jy nog nie hierdie kant van my gesien het nie Dis cool, ek's ok, hier vir ewig gestrand Dis hier waar ek behoort, ek het aspris hier beland Want hier is my land net vol kleure en klank, ja Hier is my land net vol oorvloed en drank, bra Aaaaah fok Ekke hiperventileer Hoekom is my hele fokken lyf so seer Wat de fok het gisteraand gebeur Dog ons gaan net uit vir 'n dop of twee Jirre ek het paranoia (paranoia) Jirre ek het paranoia (paranoia) Aah ek sweer ek het my les geleer Elke Sondag sê ek dis die laaste keer Paranoia Para-para-paranoia Paranoia Paranoia Para-paranoia Paranoia Paranoia Paranoia Paranoia Para-para-paranoia Paranoia Aaaaah fok Ekke hiperventileer Hoekom is my hele fokken lyf so seer Wat de fok het gisteraand gebeur Dog ons gaan net uit vir 'n dop of twee Jirre ek het paranoia (paranoia) Jirre ek het paranoia (paranoia) Aah ek sweer ek het my les geleer Elke Sondag sê ek dis die laaste keer
Writer(s): Zander Tyler, Loki Rothman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out