Lyrics

Ek lig my oë op Waar sal my hulp vandaan kom? En as dit donker word Wie sal my paaie lei? Die Heer is my lig Die lamp wat my voete rig Dis Sy krag wat my dra Wat my in swakheid weer vas laat staan Die berge sal skuif In die see in gedryf word Die see sal 'n pad word En ons sal ongedeerd na die anderkant reis Sterk vestings sal val Ons sal oorwinning behaal God gaan voor ons uit As gevaar wil dreig Wie sal my laat veilig bly? En as my voet wil gly By wie sal ek steun kan kry? Die Heer's my bewaarder Die skadu aan my regterhand Hy laat my hoog op die kranse se randjies staan Die berge sal skuif In die see in gedryf word Die see sal 'n pad word En ons sal ongedeerd na die anderkant reis Sterk vestings sal val Ons sal oorwinning behaal God gaan voor ons uit Jy hoef niks te vrees God gaan voor ons Hy sal namens ons veg God gaan voor ons Kan stilweg vertrou God gaan voor ons uit Die berge sal skuif In die see in gedryf word God gaan voor ons uit
Writer(s): Ruth Kahts Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out