Lyrics

Ek kan nie nou gaan slaap nie Daar is iets wat ek wil sê Iets wat in die dieptes Van my hart se binnekamers lê Sou jy dalk jou oë knip Of in 'n oomblik asemhaal Mag jy dalk net mis, dit wat op my lippe rus Dit wat ons toekoms saam bepaal Jou hart lê hier by my Daar's niks wat ek meer wil hê nie Meer wil hê nie Jou hart lê hier by my Daar's niks wat ek meer wil hê nie Meer wil hê nie, as jy Sien ek jou Sien ek jou Sien ek jou deur my oë Sien ek jou Sien ek jou Sien ek jou deur my oë Wat ek sien is iets Iets onbeskryfliks mooi Ek sien jou hart, jou siel, jou diepste wese Selfs die plekke waar ander trap, verniel As ek jou net hier by my kon hou Hier in my arms toegevou Moenie vir 'n oomblik twyfel nie Hoe ek oor jou voel nie Jou hart lê hier by my Daar's niks wat ek meer wil hê nie Meer wil hê nie Jou hart lê hier by my Daar's niks wat ek meer wil hê nie Meer wil hê nie, as jy Sien ek jou Sien ek jou Sien ek jou deur my oë Sien ek jou Sien ek jou Sien ek jou deur my oë Ek het jou lief Ek sal dit uitbassyn Tot die son oor die berge se randjies skyn Ek het jou lief Ek sal dit uitbassyn Tot die son oor die berge se randjies skyn Sien ek jou Sien ek jou Sien ek jou deur my oë Sien ek jou Sien ek jou Sien ek jou deur my oë Sien ek jou, sien ek jou
Writer(s): Ruth Kahts Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out