Lyrics

Die wat wag in die redding van die Here Vind hul rus in die skadu van die heilige God Die Almagtige Ek sal sê Die Here is my vesting Ek sal sê die Here is my toevlug en krag My God wie ek vertrou U's my God, ek vertrou U grote Naam Die wat glo, sal U nooit ooit beskaam My God in wie ek glo Op U sal ek vertrou U's my God, ek vertrou U grote Naam Die wat glo, sal U nooit ooit beskaam My God in wie ek glo Op U sal ek vertrou In donker tye as geloof en hoop getoets word En alles wat bekend is in in oomblik verdwyn Bly U getrou Ek sal sê Die Here is my vesting Ek sal sê die Here is my toevlug en krag My God wie ek vertrou U's my God, ek vertrou U grote Naam Die wat glo, sal U nooit ooit beskaam My God in wie ek glo Op U sal ek vertrou U's my God, ek vertrou U grote Naam Die wat glo, sal U nooit ooit beskaam My God in wie ek glo Op U sal ek vertrou Halleluja Halleluja Halleluja Halleluja My God in wie ek glo Op U sal ek vertrou Halleluja Halleluja Halleluja Halleluja My God in wie ek glo Op U sal ek vertrou Halleluja Halleluja Halleluja Halleluja My God in wie ek glo Op U sal ek vertrou U's my God, ek vertrou U grote Naam Die wat glo, sal U nooit ooit beskaam My God in wie ek glo Op U sal ek vertrou U's my God, ek vertrou U grote Naam Die wat glo, sal U nooit ooit beskaam My God in wie ek glo Op U sal ek vertrou
Writer(s): Burger Retief, Nel Sonia Aletta, Rishworh Trevor Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out