album cover
ATKV
album cover
ATKV was released on November 4, 2022 by Select Musiek as a part of the album Hittegolf
November 4, 2022
LabelSelect Musiek
BPM141
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Sy's die joolkoningin in Pretoria
Boudjies wat so lekker spring
Sy's die droom van elke
Eerste, tweede, derde jaar
Meeste manne is te min
My tjom
Die manne is te min
[Verse 2]
Vir 'n mooi joolkoningin in Pretoria
Moet jy darem vas kan dans
Na jouself kyk, rof lyk, as jy 'n jean mooi kan dra
Het jy 'n halwe kans
Soek ek
'n Halwe kans
Om te wys hoe 'n droomvakansie moet lyk
[Verse 3]
Sy's Afrikaans
Sy's 'n tien
Die mooiste wat ek al gesien het
Sy's 'n Kunswerk, so flippen vars
'n Marula Springbok, so blerrie skaars
Sy's my ATKV
Somervakansie by die see
Sy's die reënboog na die donderweer
Sy's my ATKV
[Verse 4]
Sy's my chip & dip, tjoppie flip, cocktail sip
Die onderkant van 'n King Cone
Tequila se sout, my klippies se Coke
Die Jimmy's sous vir my t-bone
Jimmy's sous
Vir my t-bone
Van Buffelspoort tot Timbuktu
Dis hoe vakansie moet proe
[Verse 5]
Sy's Afrikaans
Sy's 'n tien
Die mooiste wat ek al gesien het
Sy's 'n Kunswerk, so flippen vars
'n Marula Springbok, so blerrie skaars
Sy's my ATKV
Somervakansie by die see
Sy's die reënboog na die donderweer
Sy's my ATKV
[Verse 6]
Sy's Afrikaans
Sy's 'n tien
Die mooiste wat ek al gesien het
Sy's 'n Kunswerk, so flippen vars
'n Marula Springbok, so blerrie skaars
Sy's my ATKV
Somervakansie by die see
Sy's die reënboog na die donderweer
Sy's my ATKV
Sy's die reënboog na die donderweer
Sy's my ATKV
Sy's die reënboog na die donderweer
Sy's my ATKV
Written by: Brandon Eloff, Hugo Ludik, Nicholas Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...