Lyrics

Sy hou nie van rugby of van sokkie nie As jy praat van Kurt Darren dan sê sy "wie" Sy soek die bacon, sy soek daai ring Sy sê hoe hoog en, jy moet net spring Jy hou van Vrydae, uit op die dorp As jy in die huis instrompel dan skree sy "jy moet groot word" Jy's in die tronk Ek sê jou elke vuur kort 'n vonk Maar plastiek lippe maak jou te dronk Haal daai duur brille af Jy's te jonk! Sy hou nie van rugby of van sokker nie As jy praat van Kurt Darren dan sê sy "wie" Sy lyk legendaries, sy vreet net slaai My pêl jy moet pasop dis koue kole daai Buffelsfontein wys vir ons kan jy Boerboel dra As jy praat van vrede of dan sê sy wat Sy klae net soos 'n vegan Dis jou kans om te waai My pêl jy moet pasop dis koue kole daai My tjom, wie wil dan op koue kole braai Sy is 'n myner grawe vir goud Jy is 'n boerseun jy soek net hout Almal soek liefde Maar in die see is daar heeltemal te veel visse wat jy iets kan leer Jy's in die tronk Haal jou oogklappe af jy's te jonk Sy hou nie van rugby of van sokkie nie As jy praat van Kurt Darren dan sê sy "wie" Sy lyk legendaries sy vreet net slaai My pêl jy moet pasop dis koue kole daai By Buffelsfontein sê ons jy kan net Boerboel dra Sy kla net soos 'n vegan Dis jou kans om te waai My pêl jy moet pasop dis koue kole daai My tjom wie wil dan op koue kole braai Jy's in die tronk Ek sê jou elke vuur kort 'n vonk Haar plastiek lippe maak jou te dronk Haal jou oogklappe af jy's te jonk Sy hou nie van rugby of van sokkie nie As jy praat van Kurt Darren dan vra sy wie Sy lyk legendaries sy vreet net slaai My pêl jy moet pasop dis koue kole daai Sy kla net soos 'n vegan Dis jou kans om te waai Op Buffelsfontein sê ons jy kan net Boerboel dra Haar plastiek lippe maak jou te dronk Haal jou oogklappe af jy's te jonk Sy hou nie van rugby of van sokkie nie As jy praat van Kurt Darren dan sê sy "wie" Sy lyk legendaries sy vreet net slaai My pêl jy moet pasop dis koue kole daai Op Buffelsfontein sê ons jy kan net Boerboel Dra Sy kla net soos n vegan Dis jou kans om te waai My pêl jy moet pasop dis koue kole daai My tjom wie wil dan op koue kole braai Oh-oh-oh, oh-oh Jy's in die tronk Oh-oh-oh, oh-oh Jy's in die tronk Ek sê jou elke vuur kort 'n vonk Haar plastiek lippe maak jou te dronk Haal jou oogklappe af jy's te jonk Sy hou nie van rugby of van sokkie nie As jy praat van Kurt Darren dan sê sy "wie" Sy lyk legendaries sy vreet net slaai My pêl jy moet pasop dis koue kole daai In Buffelsfontein sê ons jy kan net Boerboel dra As jy praat van vrede dan sê sy waar Sy kla net soos 'n vegan My pêl dis jou kans om te waai My pêl jy moet pasop dis koue kole daai My tjom wie wil dan op koue kole braai Oh-oh-oh, oh-oh Oh-oh-oh, oh-oh Wie wil lankal kole braai
Writer(s): Hugo Ludik, Nicholas Jordaan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out