album cover
Vreemdeling
album cover
Vreemdeling was released on March 3, 2023 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Vreemdeling
March 3, 2023
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM109
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Die vreemdeling staar na my
Hoe kan mens dit oor beskryf?
Desibel dof die sterre uit
[Chorus]
So hoe moet ek nou rigting kry?
So hoe moet ek nou rigting kry
Sonder die Suiderkruis?
Môre gaan die moon weer skyn
Ek vra haar siel waar sit jou huis?
Sy sê dis waar my hartklop reis
[Verse 2]
Die vreemdeling dans met my
Die wolke sak en ons twee styg
Desibel dof die vertes uit
[Chorus]
So hoe moet ek nou rigting kry?
So hoe moet ek nou ritme kry
Sonder die Suiderkruis?
Môre gaan die moon weer skyn
Ek vra haar siel waar sit jou huis?
Sy sê dis waar my hartklop reis
[Bridge]
Reis
Reis
Reis
Sy sê dis waar my hartklop reis
Reis
[Verse 3]
Hmmm
Ooh, yeah
Whoo
Whoo, yeah-eah, whoo
Written by: Jean Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...