album cover
Vir Eers
2
Afrikaans
Vir Eers was released on March 3, 2023 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Vreemdeling
album cover
Release DateMarch 3, 2023
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jean Du Plessis
Jean Du Plessis
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jan Bloukaas
Jan Bloukaas
Producer
Peach Van Pletzen
Peach Van Pletzen
Mastering Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Well done
Jy het dit gemaak tot die einde
Ek dink nou net daaraan, hierdie gaan baie weird wees vir die mense wat die hele album gaan download
Want jy gaan eendag net shuffle click en dit gaan net hierdie ou wees wat praat
Baie random, maar anyway
[Verse 2]
Uhm
Daai was die vreemdeling
En ek kan met blydskap sê
Ek het deur die afgelope paar maande met pyn
En jy weet kanker en allerhande goed teruggetrek
Terug geruk
Na die karakter wat ek was
En ek het ‘n nuwe liefde vir musiek ontdek
Hierdie is nie die einde nie
Hierdie is hopelik nie die laaste album nie
En as dit is
Ek verlaat met vrede in my hart weetend dat ek hierdie album vrygestel het
En eerlik was
[Verse 3]
Uhm, ja
Hierdie, hierdie een is vir my ma en pa
Wat net jus vir my die vir my gewys het wat is jy weet onvoorwaardelike liefde
En ek hoop ek kan lank genoeg lewe om vir mamma en pappa dit terug te gee
En terug te kan betaal
Uhm, al weet ek julle sien dit nie so nie of wil nie noodwendig jy weet, iets terug hê nie
Maar ekke hoop my lewensverhaal is so geskryf dat ekke
Dat ek langer as as julle hierso kan stick, en uhm
Vir julle ook die vrede en rustigheid kan gee wat julle vir my gegee het gedurende hierdie tyd
Uhm, ja
[Verse 4]
My naam is Jean du Plessis
En hierdie was die Vreemdeling
Written by: Jean Du Plessis
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...