Lyrics

Ek voel breindood Werk vir my daaglikse brood Ek sal my siel verkoop Vir ń lekker paar pille en ń ressiesboot En waar was jy ek wil Plett toe ry So dom soos grond vanaand slaap ons in die tronk Ag siestog Jislaaikit maar dis nou nice Ja Nee Sommer net-net Don't think twice Net nou by 'n holjol Stamp hom vinnig propvol Molly in my mond En ek's Awol op die roll call Die sonbrandroom in my oë Ruik soos Malibu en coke En dit lyk asof ek droom En dit klink asof ek joke Ek is onderstebo Gebore dink ek Regte tyd Op die verkeerde plek Ek voel breindood Werk vir my daaglikse brood Ek sal my siel verkoop Vir ń lekker paar pille en ń ressiesboot En waar was jy, ek wil Plett toe ry So dom soos grond, vanaand slaap ons in die tronk Geen blaf Lyf stok styf Soos 'n fancy foksterriër Drink net Perrier Raak net al hoe scarier The more the merrier Less is less Dankie Bless Anti-vibes Anti-stress Ek Drink nie meer nie Hey sure ook nie minder nie Rehab is vir quitters En my Pa het nie bang kinders nie Soos King Kolisi Hugo bel die polisie Kom pull-in Vir 'n oop mond soen en ń Gin Ek voel breindood Werk vir my daaglikse brood Ek sal my siel verkoop Vir ń lekker paar pille en ń ressiesboot En waar was jy ek wil Plett toe ry So dom soos grond vanaand slaap ons in die tronk Oooh Ohhh Oooh Dis ń aand wat ons nie gaan onthou nie Die ente is op en ons kap ń rolley Wie se idee was die Die son kom op en ons staan nog hier Drink nie meer nie drink ook nie minder nie Nee Ey Ey Ek voel breindood Werk vir my daaglikse brood Ek sal my siel verkoop Vir ń lekker paar pille en ń ressiesboot En waar was jy, ek wil Plett toe ry So dom soos grond, vanaand slaap ons in die tronk En waar was jy, ek wil Plett toe ry So dom soos grond, vanaand slaap ons in die tronk
Writer(s): Ampie Du Preez Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out