album cover
Die Hart
album cover
Die Hart was released on July 31, 2020 by Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals as a part of the album Net Geleen
July 31, 2020
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM174
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
As jy glimlag
Skyn die son weer vol hoop
As jy glinster
Laat jy my hart van vreugde kook
As jou oë
So deur my siel kyk
Maak jy my van voor af
Weer skatkis ryk, hmmm
[Chorus]
En ek sê siel, o, hartedief
Jy't my linker atrium tot regter ventrikel
Van die vena cava inferior
Tot bo by die aorta
En pulmonêre arterie gesteel
Maar dis oukei, want jy's die een waarmee ek
Ja, jy's die een waarmee ek die res van, van my lewe wil deel
[Verse 2]
Jy's asemrowend
Mooi vir my
En jy maak my wêreld
So, so bly
Jou hart van goud
En jou positiewe gees
Maak my van voor af verlief
O, my skat, jy's 'n fees
[Chorus]
En ek sê siel, o, hartedief
Jy't my linker atrium tot regter ventrikel
Van die vena cava inferior
Tot bo by die aorta
En pulmonêre arterie gesteel
Maar dis oukei, want jy's die een waarmee ek
Ja, jy's die een waarmee ek die res van, van my lewe wil deel
Jy't my hart gesteel
Van my lewe wil deel
[Chorus]
En ek sê siel, o, hartedief
Jy't my linker atrium tot regter ventrikel
Van die vena cava inferior
Tot bo by die aorta
En pulmonêre arterie gesteel
Maar dis oukei, want jy's die een waarmee ek
Ja, jy's die een waarmee ek die res van, van my lewe wil deel
Written by: Bernice Van der westhuizen, Jacomien de Villiers, Lourens Peterson
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...