Lyrics

Wys my hoe om jou lief te he, Vertel my hoe om dit terug te se Want daar is regtig niemand anders, Regtig niemand anders soos wie jy is nie Soos wie jy is nie, Kry jy ook nog daai gevoel As jy verstaan wat ek bedoel, Hoe kan jy dan seker wees, dat ek en jy net so sal bly Soos wat ons is, Soos wat ons is Elke uur wil ek net by jou wees Aan jou voel, aan jou vat, alleen wees Want ek droom elke dag ek wil dit he Dat my hart net daar by jou sal le En jy weet ek is daar as jy my soek Om jou huil te verruil vir n glimlag In my arms sal jy veilig wees Ek's gebore om by jou te wees Jy praat sag maar ek kan dit hoor, Jy weet jy het met my kop getoor Daar is n verte waar jy nie is nie, En my lyf nie by joune is nie Sal my hart kan rus, Ek's gebore om by jou te wees Elke uur wil ek net by jou wees Aan jou voel, aan jou vat, alleen wees Want ek droom elke dag ek wil dit he Dat my hart net daar by jou sal le En jy weet ek is daar as jy my soek Om jou huil te verruil vir n glimlag In my arms sal jy veilig wees Ek's gebore om by jou te wees Ek's gebore om by jou te wees, Want ek droom elke dag ek wil dit he Ek's gebore om by jou te wees, En jy weet ek is daar as jy my soek Ek's gebore om by jou te wees, In my arms sal jy veilig wees Ek's gebore om by jou te wees Elke uur wil ek net by jou wees Aan jou voel, aan jou vat, alleen wees Want ek droom elke dag ek wil dit he Dat my hart net daar by jou sal le En jy weet ek is daar as jy my soek Om jou huil te verruil vir n glimlag In my arms sal jy veilig wees Ek's gebore om by jou te wees Elke uur wil ek net by jou wees Aan jou voel, aan jou vat, alleen wees Want ek droom elke dag ek wil dit he Dat my hart net daar by jou sal le En jy weet ek is daar as jy my soek Om jou huil te verruil vir n glimlag In my arms sal jy veilig wees Ek's gebore om by jou te wees In my arms sal jy veilig wees, Ek's gebore om by jou te wees
Writer(s): Boucher Juan Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out