album cover
Aandklas
album cover
Aandklas was released on March 3, 2023 by Select Musiek as a part of the album Aandklas - Single
March 3, 2023
LabelSelect Musiek
BPM122
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Daai eerste dag by die kafee
Ek drink koffie, jy drink tee
Ek't klaar bestel
Ek het maar net geweet
[Verse 2]
Gevoel asof ek jou weer groet
‘n Duisend jaar na ons ontmoet het
Maar ek ken jou net ‘n week
Ek ken jou net ‘n week
[PreChorus]
Ek kan dit nie verstaan nie
Was dit ‘n illusie?
[Chorus]
Sewe dae later agter in my kar en
Sy sê sy wil my ietsie wys
Dis malligheid, ek sweer
Dis aandklas, ek leer
Klop-klop aan die venster
Dis een van haar mense
Wil my klap dat my ore suis
Oom ons praat net ek sweer
Dis aandklas, ek leer
Dis malligheid, ek sweer
Dis aandklas, ek leer
Ek was verbied om jou te sien
Maar ek het geweet ek is verlief
En akademie is belangrik
En ek kort hulp met geografie
Wiskunde, Anatomie
Ek weet dis dalk gevaarlik
Ek weet dis dalk gevaarlik
[PreChorus]
Ek kan dit nie verstaan nie
Was dit ‘n illusie?
[Chorus]
Sewe dae later agter in my kar en
Sy sê sy wil my ietsie wys
Dis malligheid, ek sweer
Dis aandklas, ek leer
Klop-klop aan die venster
Dis een van haar mense
Wil my klap dat my ore suis
Oom ons praat net ek sweer
Dis aandklas, ek leer
Dis malligheid, ek sweer
Dis aandklas, ek leer
[Bridge]
Oom ons praat net ek sweer
Ons het al die heel aand studeer
Ons praat net ek sweer
Sy weet baie meer
Sy weet baie meer
[Chorus]
Sewe dae later agter in my kar en
Sy sê sy wil my ietsie wys
Dis malligheid, ek sweer
Dis aandklas, ek leer
Klop-klop aan die venster
Dis een van haar mense
Wil my klap dat my ore suis
Oom ons praat net ek sweer
Dis aandklas, ek leer
Dis malligheid, ek sweer
Dis aandklas, ek leer
Written by: Hugo Ludik, Jacques Geldenhuys, Nicholas Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...