album cover
Liewe Jy
1,536
Afro-Pop
Liewe Jy was released on January 5, 2024 by Independent as a part of the album Liewe Jy - Single
album cover
Release DateJanuary 5, 2024
LabelIndependent
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM111

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jacques Not Jack
Jacques Not Jack
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jacques Geldenhuys
Jacques Geldenhuys
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jacques van Vuuren
Jacques van Vuuren
Producer

Lyrics

[Chorus]
Liewe, liewe jy
Hoe gaan dit aan jou kant?
Is die gras nog groener?
Is die nuus nog interessant?
Liewe, liewe jy
Is musiek maar net geraas?
Is musiek maar net geraas?
[Verse 1]
As die maan weer rustig slaap
En die son my wakker maak
En die voëls weer begin raas
Sal ek uit my bed kan opstaan?
[Chorus]
Liewe, liewe jy
Ek sukkel sonder jou
My dae voel al hoe stadiger
Die lug is minder blou
Liewe, liewe jy
Die wêreld voel maar vaal
Liewe, liewe jy
Hoe gan dit aan jou kant?
Is die gras nog groener?
Is die nuus nog interessant?
Liewe, liewe jy
Is musiek maar net geraas?
Is musiek maar net geraas?
[Verse 2]
As die blare vir my dans
Terwyl die wind weer fluister-praat
Sal ek op my voete kan staan?
En sal ek nog musiek kan maak?
[Chorus]
Liewe, liewe jy
Ek sukkel sonder jou
My dae voel al hoe stadiger
Die lug is minder blou
Liewe, liewe jy
Die wêreld voel maar vaal
Liewe, liewe jy
Hoe gan dit aan jou kant?
Is die gras nog groener?
Is die nuus nog interessant?
Liewe, liewe jy
Is musiek maar net geraas?
Is musiek maar net geraas?
[Verse 3]
Ooh
Ooh
Ooh
[Chorus]
Liewe, liewe jy
Hoe gan dit aan jou kant?
Is die gras nog groener?
Is die nuus nog interessant?
Liewe, liewe jy
Is musiek maar net geraas?
Is musiek maar net geraas?
Written by: Jacques Geldenhuys
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...