Music Video
Music Video
Credits
PERFORMING ARTISTS
Sakkie
Performer
Francois van Coke
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Izak Perold
Songwriter
Francois Badenhorst
Songwriter
John Hunter Eddington Kennedy
Songwriter
Georg Johan de Ridder
Songwriter
Lyrics
[Chorus]
Hey jy
Ek het jou lief
Hey jy
Lanklaas gesien
Hey jy
Moenie nou so wees nie
Ons is energie
Goeie vibrasies
Ek is jy (Wie's jy?)
Ons is hulle (Wie's julle?)
Ene en nulle
Atome en die golwe op die spektrum
Ek gee vir jou 'n brief
Welkom tuis
Ek het jou lief
[Verse 1]
Toestemming om vrylik te kan praat
Jy is 'n slaaf as jy wag vir iemand om jou vry te laat
Ek is net 'n versinsel van jou verbeelding
'n Speelding in die kosmiese karrousel
'n Fraktaal in die heelal se kaleidoskoop drome
Spoke en atome
Ons is almal een bewussyn
Wat onsself ervaar
Nee, daar is nie dood nie
Die lewe's net 'n speletjie
En ons is net karakters in die storie van alles
[Chorus]
Hey jy
Ek het jou lief
Hey jy
Lanklaas gesien
Hey jy
Moenie nou so wees nie
Ons is energie
Goeie vibrasies
Ek is jy (Wie's jy?)
Ons is hulle (Wie's julle?)
Ene en nulle
Atome en die golwe op die spektrum
Ek gee vir jou 'n brief
Welkom tuis
Ek het jou lief
[Verse 2]
Toestemming om vrylik saam te braai
Dis lekker om jou weer te sien, want ek was bang
My grootste vrees is nou my wapen
Visie nou weer duidelik
Die dood is onvermydelik
Sien dit in my drome
Hoor dit deur die bome
Ek glo ons kan verander
Beter wees vir ander
Wees soos die water
Die einde kom altyd nader
Sing dit, want die tyd is min
[Chorus]
Hey jy
Ek het jou lief
Hey jy
Lanklaas gesien
Hey jy
Moenie nou so wees nie
Ons is energie
Goeie vibrasies
Ek is jy (Wie's jy?)
Ons is hulle (Wie's julle?)
Ene en nulle
Atome en die golwe op die spektrum
Ek gee vir jou 'n brief
Welkom tuis
Ek het jou lief
Written by: Francois Badenhorst, Georg Johan de Ridder, Izak Perold, John Hunter Eddington Kennedy


