album cover
Huis
12,811
Afrikaans
Huis was released on January 31, 2025 by Warner Music Africa as a part of the album Huis - EP
album cover
Most Popular
Past 7 Days
00:30 - 00:35
Huis was discovered most frequently at around 30 seconds into the song during the past week
00:00
00:15
00:25
00:30
00:35
00:40
00:55
01:00
01:05
03:30
00:00
03:48

Lyrics

[Verse 1]
Los jou dinge hier, ek kyk daarna
Dan hoef ons nie verniet alles terug te dra nie
Jou huis is waar ek is, weet jy dit nie?
Kom pak jou tasse uit want jy is veilig hier
[Verse 2]
En waar ookal jy is, net daar is ek tuis
Omskep hierdie hart, kom maak dit ‘n huis
Die gange eggo steeds, as jy moet gaan
Kom lê die dinge neer wat jy belangrik ag
[PreChorus]
En al lek die dak, en die mure breek
Die verf dop af in die skaduwee
Die trappe kraak en die teëls is los-
Liefde oorheers in hierdie huisie van ons
[Chorus]
Want die fondasie is vas
Dit begin as ek sink in jou soen sag, meer
As jy my kom genees na 'n lang dag, min
Binne-in wat ek nog moet verduidelik
Dis hoe ek weet dat ek nou by die huis is
Nou by die huis is
[Verse 3]
Daar is kamers waar ek nie meer ingaan nie
Die lesse klaar geleer, het ek saam gedra
Maar daar’s ‘n tyd en plek vir elke deur
Die donkerste vertrek kon my die meeste leer
[PreChorus]
En al lek die dak, en die mure breek
Die verf dop af in die skaduwee
Die trappe kraak en die teëls is los-
Liefde oorheers in hierdie huisie van ons
[Chorus]
Want die fondasie is vas
Dit begin as ek sink in jou soen sag, meer
As jy my kom genees na 'n lang dag, rus
Waar jy is vir my siel, my bewysstuk
Dis hoe ek weet dat ek nou by die huis is
Nou by die huis is
[Bridge]
Maak die vensters wawyd oop
Dat die lig kan inkom
Leer jy nie jou les nie?
Dis nie 'n adres nie
Dis jou mense wat jou huis is
[Chorus]
Vas
Dit begin as ek sink in jou soen sag, meer
As jy my kom genees na 'n lang dag, min
Binne-in wat ek nog moet verduidelik
Dis hoe ek weet dat ek nou by die huis is
[Chorus]
Vas
Dit begin as ek sink in jou soen sag, meer
As jy my kom genees na 'n lang dag, rus
Waar jy is vir my siel, my bewysstuk
Dis hoe ek weet dat ek nou by die huis is
Nou by die huis is
Written by: Georic Lomas, Marco van Deventer
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...