album cover
Skud
album cover
Skud was released on July 4, 2025 by Warner Music Africa as a part of the album Aandklank
July 4, 2025
LabelWarner Music Africa
BPM119
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Elke liewe aand tot laat
Droom ek oor dieselfde straat, ek kortsluit
Kort ek terapie of net ’n aand uit?
Ek, bly bietjie besig
Totaal afwesig, wat's die tyd?
Want ek wil
[Chorus]
Skud, ek wil rustig raak
Ek wil die meeste van die maanlig maak
So skud
In woord en daad
Raak laf tot laat my maat
Sit jou hande in die lug
Teken sirkels met jou rug
Kom ons skud
Ek’s nou lus vir dans
Ek raak 'n ondier saans
So skud
[Verse 2]
Skud, skud, skud, skud,
Sit jou lyf in dit
Skud, skud, skud, skud, skud
Sit jou lyf in dit
[Chorus]
Skud, ek wil rustig raak
Ek wil die meeste van die maanlig maak
So skud
In woord en daad
Raak laf tot laat my maat
Sit jou hande in die lug
Teken sirkels met jou rug
Kom ons skud
Ek’s nou lus vir dans
Ek raak 'n ondier saans
So skud
[Verse 3]
Bring die water
Laat leef daai lyf
Jy lyk so professioneel vir die bedryf
Hoor jy soek ’n sakeman met ’n perd en ’n paleis
Ek wil net knoop-losmaak so lank gesit by die huis
[Chorus]
Skud, ek wil rustig raak
Ek wil die meeste van die maanlig maak
So skud
In woord en daad
Raak laf tot laat my maat
Sit jou hande in die lug
Teken sirkels met jou rug
Kom ons skud
Ek’s nou lus vir dans
Ek raak 'n ondier saans
So skud
[Verse 4]
Okay, okay
Daars’it, daars’it
Okay, okay, okay
Daars’it, daars’it, daars’it
[Bridge]
Skud jou hare, skud jou lyf
Maak dit jou nuwe gunsteling tydbedryf
Komaan, skud jou hare, skud jou lyf
Maak dit jou nuwe gunsteling tydbedryf
Skud jou hare, skud jou lyf
Skud jou hare, skud jou lyf
Skud jou lyf
Skud jou lyf
Skud,skud,skud,skud,skud
[Verse 5]
Sit jou hande in die lug
Teken sirkels met jou rug
Komaan skud
Ek’s nou lus vir dans
Ek raak 'n ondier saans
So skud
Sit jou lyf in dit
[Chorus]
Skud, ek wil rustig raak
Ek wil die meeste van die maanlig maak
So skud
In woord en daad
Raak laf tot laat my maat
Sit jou hande in die lug
Teken sirkels met jou rug
Kom ons skud
Ek’s nou lus vir dans
Ek raak 'n ondier saans
So skud
Written by: Elandré Schwartz
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...