Lyrics

Dit was op n aand by n boereplaas dans in die klipberg stoor in bitterfontein Hier en daar en oral waar Die brannewyn loop en die vleis is gaar Ek staan in die hoek met my dop in my hand Ek is n plaasklong van die boesmanland Skaap sien ek baie maar meisies min Maar ekke kan n lekker vry want ek het vroeg begin... Daar kom n mooie girl na my toe gestap Sy sê vir my hello jy Ek sê ek kannie dans maar ek kan vry Stap saam met my as jy lekker wil kry O renetjie ek konnie n woord uit kry nie Want gewoonlik praat mooi meisies nie met my nie O renetjie gee vir my nog n kansie Want ek kan lekker vry maar ekke kannie dans nie... Sy draai toe om en sy stap toe weg ek vat n moedskep dop n dubbel ouberg En ek dink by myself as ek jou vanaand kry Moet ek en jy n draai in my bakkie gaan ry En later ja kry ek haar by die bar ek kyk vir haar en sy sê vir my Dis die laaste kans wat jy vanaand gaan kry Dans met my of ek gaan droë bek bly... En ek skraap toe maar al my moed bymekaar Daar speel n song van dewald dippenaar Ek het verseker vanaand my rooi velskoene aan Toe dans ek en sy dat die stof so staan O renetjie ek konnie n woord inkry nie Want gewoonlik praat mooi meisies nie met my nie O renetjie gee vir my nog n kansie Want ek kan lekker vry maar ekke kannie nie dans nie O renetjie ek konnie n woord inkry nie Want gewoonlik praat mooi meisies nie met my nie O renetjie gee vir my nog n kansie Want ek kan lekker vry maar ek kan lekker vry maar ekke kan nie dans nie
Writer(s): Armand Steenkamp Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out