album cover
Somer
3,518
Rock
Somer was released on March 9, 1992 by The Gallo Record Company Vault as a part of the album Bloudruk
album cover
Release DateMarch 9, 1992
LabelThe Gallo Record Company Vault
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM105

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Johannes Kerkorrel
Johannes Kerkorrel
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ralph John Rabie
Ralph John Rabie
Composer

Lyrics

Hier kom die somer, die son
Hier kom die somer, die son
Dae soos heuning
Warm en lou
Branders rol in by die see
Branders rol uit by die see
En hoog in die lug
Dryf die meeue rond
Ons kan gaan sit by die karosel
Onder 'n sambreel al die skepe tel
Later gaan ons ver oor die wit sand loop
En kyk as die son sak in die blou see, ohh
Stadig die somer
Stadig die somer
En hoog in die lug
Dryf die wolke rond
Hier kom die somer, die son
Hier kom die somer, die son
Dae soos heuning
Warm en lou
Branders rol in by die see
Branders rol uit by die see
En hoog in die lug
Dryf die meeue rond
Ons kan vir on sdalk 'n eiland koop
Niemand sal weet ons het weggeloop
Later gaan ons ver oor die wit sand loop
En kyk as die son sak in die blou see, ohh
Stadig die somer
Stadig die somer
En hoog in die lug
Dryf die wolke rond
Written by: Ralph John Rabie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...