Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Voster
Johan Voster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Mauritza Lotz
Mauritza Lotz
Producer

Lyrics

Dit het begin by 'n gevoel En wat jy voel het jy bedoel Wat was eers 'n gedagte, bly nou deur die nagte by jou Dit het begin by n gevat Wat jy wou hê het jy gevat Ek's 'n see met my storms, 'n golf wat jy noit sal berou Deur die winter die somer, ek bly maar 'n dromer vir jou 'N Duisend jaar vir nou, my Juliet Als was vir jou, my Juliet Jy't gesê: "laat die wêreld maar skree wat hy wil" 'N Duisend jaar vir nou, my Juliet Ek veg vir jou, my Juliet Jy't gesê: "wie gee om, ons kan glo wat ons wil" En of jy dit wil weet, ek sal jou nie so gou kan vergeet Dit het begin by 'n gevoel... Dit het begin by 'n getrek Jou hele lewe voor my hek Jou lekkerbek, jy was te slim vir jouself En te mooi om jou nie te wil hou Dit het begin by 'n geweet Dat ons mekaar nie kan vergeet Daar is iets wat jy sien in my, Iets wat jou dalk kan bevry Deur die winter die somer, ek bly maar 'n dromer vir jou 'N Duisend jaar vir nou, my Juliet Als was vir jou, my Juliet Jy't gesê: "laat die wêreld maar skree wat hy wil" 'N Duisend jaar vir nou, my Juliet Ek veg vir jou, my Juliet Jy't gesê: "wie gee om, ons kan glo wat ons wil" En of jy dit wil weet, ek sal jou nie so gou kan vergeet Dit het begin by 'n gevoel... Dit het begin by 'n gevoel... Dit het begin by 'n gevoel... Dit het begin by 'n gevoel, my Juliet Als was vir jou, my Juliet Jy weet dit nou Jy't gesê: "laat die wêreld maar skree wat hy wil" 'N Duisend jaar vir nou, my Juliet Ek veg vir jou, my Juliet Jy't gesê: "wie gee om, ons kan glo wat ons wil" En of jy dit wil weet, ek sal jou nie so gou kan vergeet Dit het begin by 'n gevoel... Dit het begin by 'n gevoel... Dit het begin by 'n gevoel...
Writer(s): Jasper Somerville-collie, Jay Somerville-collie Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out