Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
David Klassen
David Klassen
Drums
Concord Nkabinde
Concord Nkabinde
Bass
Lani Pieters
Lani Pieters
Background Vocals
PRODUCTION & ENGINEERING
Anton L'Amour
Anton L'Amour
Producer
Peter Pearlson
Peter Pearlson
Mastering Engineer

Lyrics

Maanskyn vlieg onder leep-oog se radar Die payload is laat, maar hey, dis wat dit is Die smile wat hy maak is 'n smarag vir more Jy moet pap skep as dit reën Hy sê jy moet pap skep as dit reën Hy bring 'n sakvol manna uit die hart van chaos Vanaand drink jy uit die hande van 'n droom Vanaand drink jy uit die hande van 'n droom Dis 'n tightrope tango en bo-bly is mal Leef ruim in die oog van die orkaan As jy more opstaan is die game weer aan As jy more opstaan is die game weer aan Dis 'n tightrope tango en ver as jy val Katvoet by die kamera, versigtig in die daglig Bly in die skadus tot die hitte verdwyn Die pote met die reëlboek, staan op elke straathoek Moet 'n gap slaan deur 'n loophole in die roete Moet net 'n gap slaan deur 'n loophole in die roete Hy bring 'n sakvol manna uit die hart van chaos Vanaand drink jy uit die hande van 'n droom Vanaand drink jy uit die hande van 'n droom Dis 'n tightrope tango en bo-bly is mal Leef ruim in die oog van die orkaan As jy more opstaan is die game weer aan As jy more opstaan is die game weer aan Dis 'n tightrope tango en ver as jy val Maanskyn woon in die middel van die oerwoud en Maanskyn bly op 'n plaas Is die aanbod op die vraag die antwoord wat hy soek Hy sê jy moet pap skep as dit reën Hy bring 'n sakvol manna uit die hart van chaos Vanaand drink jy uit die hande van 'n droom Vanaand drink jy uit die hande van 'n droom Dis 'n tightrope tango en bo-bly is mal Leef ruim in die oog van die orkaan As jy more opstaan is die game weer aan As jy more opstaan is die game weer aan Dis 'n tightrope tango en ver as jy val
Writer(s): Anthony Peter Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out