Music Video

Sononder
Watch {trackName} music video by {artistName}

Credits

PERFORMING ARTISTS
David Klassen
David Klassen
Drums
Concord Nkabinde
Concord Nkabinde
Bass
Lani Pieters
Lani Pieters
Background Vocals
PRODUCTION & ENGINEERING
Anton L'Amour
Anton L'Amour
Producer
Peter Pearlson
Peter Pearlson
Mastering Engineer

Lyrics

Toeris pak lig vir die wolk en die woud Onthou die lag en dans is ligter as goud Reisiger deur 'n sterre-woestyn Wording en wegraak, die ding is sirkels en wyn Sononder sononder Hier's 'n heildronk op die dag wat vergaan Sononder sononder Hier's 'n heildronk op die nag wat moet blom In die pendel tussen hawens word die vlug bepaal Toeris pak lig voor die donker daal Fetus tot fossiel spiraal deur 'n sterrewoestyn Wording en wegraak, die ding is sirkels en wyn Sononder sononder Hier's 'n heildronk op 'n dag wat vergaan Sononder sononder Hier's 'n heildronk op die nag wat moet blom Sononder sononder Hier's 'n heildronk op die dag wat vergaan Sononder sononder Hier's 'n heildronk op die nag wat moet blom Kanpai Phambili ngempilo Za vashe zdorovie
Writer(s): Anthony Peter Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out