Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
David Klassen
David Klassen
Drums
Concord Nkabinde
Concord Nkabinde
Bass
Marcus Wyatt
Marcus Wyatt
Trumpet
Lani Pieters
Lani Pieters
Background Vocals
PRODUCTION & ENGINEERING
Anton L'Amour
Anton L'Amour
Producer
Peter Pearlson
Peter Pearlson
Mastering Engineer

Lyrics

As die vlamme om jou brand En al die fone is beset As die laaste taxi weg is Sal jy rol met wat jy het As die dice voor jou val Altyd vir of teen gebed Sal jy pa staan vir die stene En rol met wat jy het Raak wys, mano a mano met die beat en die bass Die seën van die naald is reeds in die groef Die seën van die naald, die seën van die naald Raak wys, mano a mano met die beat en die bass Die dans is altyd reeds in die groef Die seën van die naald is reeds in die groef As jy altyd sit en wonder Is dit vir of teen 'n wet? Sal jy heeltyd op die draad sit Of rol met wat jy het As jy voor die poorte staan Is jy geweier of gered? En hoe die bane loop Is hoe jy rol met wat jy het Raak wys, mano a mano met die beat en die bass Die seën van die naald is reeds in die groef Die seën van die naald, die seën van die naald Raak wys, mano a mano met die beat en die bass Die dans is altyd reeds in die groef Die seën van die naald, die seën van die naald Raak wys, mano a mano met die beat en die bass Die seën van die naald is reeds in die groef Die seën van die naald, die seën van die naald Raak wys, mano a mano met die beat en die bass Die dans is altyd reeds in die groef Reeds in, reeds in
Writer(s): Anthony Peter Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out