Lyrics

[Verse 1]
Sy dra ‘n John Deere hoed en sy lyk so goed
Maar sy sê se voet sy is mooi opgevoed
Sy dra haar hare los en sy weet wat dit kos
Om ‘n man te vang en dit maak my bang
Oh dit maak my bang
Oh dit maak my bang
[Chorus]
Want sy's 'n boeremeisie met 'n hart van goud
Dra ‘n kakie broek en haar John Deere hoed
As sy ogies maak begin dit lekker raak
Op haar boerehart het ek verlief geraak
[Chorus]
Want sy's 'n boeremeisie met 'n hart van goud
Dra ‘n kakie broek en haar John Deere hoed
As sy ogies maak begin dit lekker raak
Op haar boerehart het ek verlief geraak
[Verse 2]
Sy ry ‘n ou Ford bakkie en sy lyk te fraai
Maar sy sê laat waai my pa is om die draai
Sy drink haar Whiskey sterk en sy hou van werk
Weet om 'n skaap te vang, dit maak my bang
Oh dit maak my bang
Oh dit maak my bang
[Chorus]
Want sy's 'n boeremeisie met 'n hart van goud
Dra ‘n kakie broek en haar John Deere hoed
As sy ogies maak begin dit lekker raak
Op haar boerehart het ek verlief geraak
[Chorus]
Want sy's 'n boeremeisie met 'n hart van goud
Dra ‘n kakie broek en haar John Deere hoed
As sy ogies maak begin dit lekker raak
Op haar boerehart het ek verlief geraak
Vir haar boere hart het ek lief geraak
[Verse 3]
Daar onder om die draai op die ou grondpad
Het ek haar gesoen ek het my kans gevat
Van toe af is ons bymekaar en haar kwaai pa is nou my skoonpa
[Verse 4]
Maar sy lyk so goed (Pa-ha-a)
In daai John Deere hoed (Pa-ha-a)
En sy maak my bloed voel soos kookwater
Want sy lyk so goed (Pa-ha-a)
Met daai John Deere hoed (Pa-ha-a)
En sy maak my hart klop, sy's kookwater
[Chorus]
Want sy's 'n boeremeisie met 'n hart van goud
Dra ‘n kakie broek en haar John Deere hoed
As sy ogies maak begin dit lekker raak
Op haar boerehart het ek verlief geraak
[Chorus]
Want sy's 'n boeremeisie met 'n hart van goud
Dra ‘n kakie broek en haar John Deere hoed
As sy ogies maak begin dit lekker raak
Op haar boerehart het ek verlief geraak
[Outro]
Vir haar boere hart het ek lief geraak
Op haar boerehart het ek verlief geraak
Written by: Fanus Pienaar
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...