Music Video
Top Songs By Elizma Theron
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Elizma Theron
Vocals
Robin Kielly
Keyboards
Raymond Green
Guitar
Stephan van Huyssteen
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Elizma Theron
Lyrics
Brendan Peyper
Composer
Don Kelly
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Producer
Lyrics
Jy's 'n man so na my hart
Liefie jou lyf, jy weet wat jy doen aan my
Kom sit hier styf teen my dan vertel ek jou my geheim
Ek like jou baard al maak jy my soms so kwaad
Maar met daai twee oë van jou vergewe ek jou te gou
Veral as jy my aan die hand vat, my uit die die dorp vat
Tot daar waar die grondpad, ons lei tot waar die son sak
En jy soen my onder die boom waar ek en jy saam kon droom
Eendag as ons groot is
Weet jy wat, jy's 'n man so na my hart
Weet jy wat, jy's 'n man so na my hart
My teddybeer jy hou my op die regte pad
Voor ek kan keer is my twee voete op die liefdes pad
Ek like jou stout, ek dink nie daar is iets meer fout
Met daai twee dimpels van jou vertrou ek jou te gou
Veral as jy my aan die hand vat, my uit die die dorp vat
Tot daar waar die grondpad, ons lei tot waar die son sak
En jy soen my onder die boom waar ek en jy saam kon droom
Eendag as ons groot is
Weet jy wat, jy's 'n man so na my hart
Weet jy wat, jy's 'n man so na my hart
'N Man so na my hart

Weet jy wat, jy's 'n man so na my
Hand vat, my uit die die dorp vat
Tot daar waar die grondpad, ons lei tot waar die son sak
En jy soen my onder die boom waar ek en jy saam kon droom
Eendag as ons groot is
Weet jy wat, jy's 'n man so na my hart
Sê my weet jy wat, jy's 'n man so na my hart
Writer(s): Brendan Peyper, Don Kelly, Elizma Theron
Lyrics powered by www.musixmatch.com