Lyrics

Dis vir jou volk, dis vir jou vrede Vir jou toekoms, vir jou hede Los jou haat in die verlede Vryheid in jou gebede Dis vir liefde bo gewere Dis vir pleisters op jou sere Staan op en gaan tekere Skop deur die deure Die's 'n liggie in die donker Die's vuur en vlam en vonke Die's mis in die spilonke Die sout in die wonde Die's die wit vlag op jou voorstoep Vir vrae in die rook soek Dis 'n pleit, dis 'n oproep Vir dié na vrede opsoek Die's vir almal wat gebreek voel Beseer en oopgeskeur voel As jy voel of als te veel voel En jy sukkel weer vir deur-pull Ons almal voel soms eensaam In die donker moet ons saamstaan Ons moet optel en aangaan En teen die wrede opstaan Hoeveel bloed moet daar wees? Hoeveel mense gaan oorleef? Hoeveel nommers gaan ek nog lees? Voor iemand 'n wit vlag opsteek Hoeveel bomme gaan nog val? Here die wêreld is te mal Hoeveel nommers gaan ek nog lees? Voor iemand 'n wit vlag opsteek Want die monster wil ons afbreek Haat teen alles afspreek Jou woede in jou afmeet Maar moed moet mos aansteek As jy voel of als te veel is Op die punt van n geweer is Weet dat ons nog hier is Kom na ons toe om te rus Arms sal altyd oop wees Ons liefde altyd groot wees Die slotte saam jou oopbreek Die nuwe wêreld oop spreek As jy vaskyk in die brande Die as word diamante En vir seer is daar verbande Elke wolk het goue rante Want chaos laat die mal in Maar liefde bring die kalm Maak 'n koue hart weer warm Sonder vreugde is jy arm So straal jou liefde uit Ons sal mooi na jou kyk Want 'n feit bly 'n feit En dis jy is great Hoeveel bloed moet daar wees? Hoeveel mense gaan oorleef? Hoeveel nommers gaan ek nog lees? Voor iemand 'n wit vlag opsteek Hoeveel bomme gaan nog val? Here die wêreld is te mal Hoeveel nommers gaan ek nog lees? Voor iemand 'n wit vlag opsteek Voor iemand 'n wit vlag opsteek Voor iemand 'n wit vlag opsteek Voor iemand 'n wit vlag opsteek Hoeveel bloed moet daar wees? Hoeveel mense gaan oorleef? Hoeveel nommers gaan ek nog lees? Voor iemand 'n wit vlag opsteek Hoeveel bomme gaan nog val? Here die wêreld is te mal Hoeveel nommers gaan ek nog lees? Voor iemand 'n wit vlag opsteek (Steek dit op)
Writer(s): Zander Tyler, Loki Rothman, Helmut Meijer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out