Music Video

Barto - Oog van die Storm (Official Audio)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Barto
Barto
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Barto Swiegers
Barto Swiegers
Composer
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Muse Productions
Producer

Lyrics

Jou kalm vorm die oog van die storm Dis mal daar buite maar dis kalm by jou Ek kan sien hoe die wolke begin saam drom Maar dan kom jy en wys my die lig Ek kan sien hoe water begin opkom Maar dan kom jy en bou daar 'n brug Moeilikheid hoef nie moeilik te wees nie Saam hoef ek en jy nie die storm te vrees nie Jou kalm vorm die oog van die storm Dis mal daar buite maar dis kalm by jou Jou vrede vorm die oog van die storm Die rowwe tye wat ons vrede omvou In die oog van die storm vind ek kalm by jou Ek kan hoor hoe die donderstorm neerkom Maar ek voel die son op my gesig Laat dit reen, laat dit waai, laat die weer kom Want ek weet jy het altyd my rug Moeilikheid hoef nie moeilik te wees nie Saam hoef ek en jy nie die storm te vrees nie Jou kalm vorm die oog van die storm Dis mal daar buite maar dis kalm by jou Jou vrede vorm die oog van die storm Die rowwe tye wat ons vrede omvou In die oog van die storm vind ek kalm by jou Moeilikheid hoef nie moeilik te wees nie Saam hoef ek en jy nie die storm te vrees nie Moeilikheid hoef nie moeilik te wees nie Saam hoef ek en jy nie die storm te vrees nie Jou kalm vorm die oog van die storm Dis mal daar buite maar dis kalm by jou Jou vrede vorm die oog van die storm Die rowwe tye wat ons vrede omvou In die oog van die storm vind ek kalm by jou Jou kalm vorm die oog van die storm Dis mal daar buite maar dis kalm by jou Jou vrede vorm die oog van die storm Die rowwe tye wat ons vrede omvou In die oog van die storm vind ek kalm by jou In die oog van die storm vind ek kalm by jou
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out