Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Barto Swiegers
Barto Swiegers
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Barto Swiegers
Barto Swiegers
Composer
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Muse Productions
Producer

Lyrics

Ek dink dis tyd vir 'n slukkie inspirasie Moeggeploeg Maar is jy gereed Ek dink ons kort iets wat ons nie gou sal vergeet Min geslaap Maar voel mingespin Ek dink ons kort iets om hierdie aand mee te begin (Hey) So wat nou Ek sê jou Ek dink dis tyd vir 'n slukkie inspirasie Maak vol die glasies Klim op my stasie Oh oh Tyd vir 'n Slukkie inspirasie Staan op maak spasie Gee jouself grasie En 'n slukkie inspirasie 'N Slukkie inspirasie Opgekou Maar heel ingesluk Dit lyk of ons moet kyk om hierdie ding reg te ruk Platgetrap So plat soos my sak Maar niks wat ons sal keer om hierdie ding aan te pak (Hey) So wat nou Ek sê jou Ek dink dis tyd vir 'n slukkie inspirasie Maak vol die glasies Klim op my stasie Oh oh Tyd vir 'n Slukkie inspirasie Staan op maak spasie Gee jouself grasie En 'n slukkie inspirasie 'N Slukkie inspirasie 'N Slukkie inspirasie So wat nou Ek sê jou ('n slukkie) 'N slukkie ('n slukkie) 'N slukkie So wat nou Ek sê jou ('n slukkie) 'N slukkie ('n slukkie) 'N slukkie So wat nou Ek sê jou ('n slukkie) 'N slukkie ('n slukkie) 'N slukkie So wat nou Ek sê jou Ek dink dis tyd vir 'n slukkie inspirasie Maak vol die glasies Klim op my stasie Oh oh Tyd vir 'n Slukkie inspirasie Staan op maak spasie Gee jouself grasie En 'n slukkie inspirasie ('n slukkie) 'N slukkie ('n slukkie) 'N slukkie ('n slukkie) 'N Slukkie inspirasie 'N slukkie ('n slukkie) 'N slukkie ('n slukkie) Dis tyd vir 'n slukkie inspirasie Maak vol die glasies Klim op my stasie Oh oh Tyd vir 'n Slukkie inspirasie Staan op maak spasie Gee jouself grasie En 'n slukkie inspirasie
Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out