Credits
PERFORMING ARTISTS
Chris Steyn
Lead Vocals
Juan (Floors) Oosthuizen
Electric Guitar
Johan Oberholzer
Background Vocals
Danny Smoke
Keyboards
COMPOSITION & LYRICS
Chris Steyn
Songwriter
Isabella Coleske
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Danny Smoke
Producer
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ek weet dat ek dalk moet wegstap
Maar jy weet ook hoe ek oor haar voel
My hart is klein, my lief ek wil nie praat
[Verse 2]
Ek wil net weet of jy die een is vir my of nie
Of probeer ek weer net way te hard
Om iets lief uit die te maak
[Chorus]
So as ek vra breek my weer
In stukke opgeskeer
Asseblief bring net 'n pleister vir die seer
En hierdie hart is weer gebreek
Ek voel ek kan nie meer
So hoekom hammer jy nogsteeds hier aan my deur
My lief is ek verkeerd?
[Verse 3]
Jy het my hart nou weggevat om by jou te hou
Als wat ek nou doen gaan net oor jou
Wil 'n lewe saam jou bou
[Verse 4]
Jy was hier vir my, in die op en af ek sal altyd bly
My liefde sal ons nooit weer skei
Jy's my grootste fan, ja jy
[Chorus]
So as ek vra breek my weer
In stukke opgeskeer
Asseblief bring net 'n pleister vir die seer
En hierdie hart is weer gebreek
Ek voel ek kan nie meer
So hoekom hammer jy nogsteeds hier aan my deur
My lief is ek verkeerd?
[Verse 5]
Verstaan nie hoe jy voel nie
En ek belowe ek hoop nie ek doen nie
[Verse 6]
Ek doen nie
Ek doen nie
Ek doen nie
Ek doen nie
Ek doen nie
[Chorus]
So as ek vra breek my weer
In stukke opgeskeer
Asseblief bring net 'n pleister vir die seer
En hierdie hart is weer gebreek
Ek voel ek kan nie meer
So hoekom hammer jy nogsteeds hier aan my deur
My lief is ek verkeerd? (Ooh-ooh)
[Chorus]
My lief is ek verkeerd? (Ooh-ooh)
[Chorus]
My lief is ek verkeerd?
Written by: Chris Steyn, Isabella Coleske