Lyrics

Die's 'n visbak en ek swem in die rondte Sterre en die son lyk klein van die grond af Almal hier dink dat ekke net stront praat Al hierdie mense sê Ek's agterdogtig vanaf ek jonk was Doen wat ek wil ek gee nie om nie My oë is oop en ek sien net een opsie Ek moet dit uit maak Ek het gehoor my gedrag het jou negatief aangetas Hoekom is ekke die een wat frustrerend probeer om hier in te pas Omdat jy sukkel om aan te pas Breek my neus soos ek die reëls breek Sticks and stones nog hierdie heel week Hou aan skree met hierdie keel seer Ek is mal ek kan nie deel wees Potholes and pot heads and people like my friends Stick to the blue prints they follow in footsteps I did it went through it, but I couldn't do it Cause my feet don't fit in those shoes I Want my cake and eat it too Pity party in the burbs Blue neighbourhood And I could be off worse It's shiny on the surface Mommy leaving Daddy Broken families and churches Die's 'n visbak en ek swem in die rondte Sterre en die son lyk klein van die grond af Almal hier dink dat ekke net stront praat Al hierdie mense sê Ek's agterdogtig vanaf ek jonk was Doen wat ek wil ek gee nie om nie My oë is oop en ek sien net een opsie Ek moet dit uit maak Yea Whoo Yea Yea Yea Yea Die's 'n visbak en ons swem in die Sterre en die son lyk klein van die Almal hier dink dat ekke net Almal hier dink dat ekke net Ek het te veel van my bene gebreek en my tande gekraak om te kom waar ek is Ek het gereeld in die aande my wonde gelek En gewonder of ekke my plek in die wêreld gaan vind Dalk is ek net 'n kind yo maar hier is die ding Ek het het genoeg van jou woorde geproe en gevoel hoe dit voel Om te voel ek is absoluut niks Maar ek dink ek is klaar met daai dae Gee jou kommentaar maar ek hou nie my bek nie Sê wat ek wil en ek doen wat ek wil Ek soen wie ek wil want ek wil, want ek wil Want ek wil Was groot gemaak waar drome dood gaan Was dood gemaak omdat my drome oorvat Klein dorp kind droom van die groot stad Maak 'n wens penny in die groot gat Die's 'n visbak en ons swem in die rondte Sterre en die son lyk klein van die grond af Almal hier dink dat ekke net stront praat Al hierdie mense sê Die's 'n visbak en ons swem in die rondte Sterre en die son lyk klein van die grond af Almal hier dink dat ekke net stront praat Al hierdie mense sê ek's van my kop af Yea Dis hoe dit is want dis hoe dit altyd was Ons was so groot gemaak As een iets sê stem almal saam Die wêreld's klein Die Aarde's plat Die predikant sê ek gaan brand Die einde's hier Dief in die nag Wens dit wil kom ek's siek en sat Ek het gedigte gekerf in my enkels en albei gewrigte Ek's klaar met versigtig Verslaaf aan ontwrigting Onthou dit soos gister Toe ek nog n kind was By Hoërskool Noord Kaap Lê my siel nog in stukke op daai badkamer vloer Waar ek amper verstik het Maar ek's klaar met gedigte Ek's amper oppad maar ek vind nog my rigting
Writer(s): Paul-samuel Deon Rheeder, Peach Van Pletzen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out