album cover
Geskryf
42
Pop
Geskryf was released on August 8, 2025 by Jaid River Music as a part of the album Marionet - EP
album cover
Release DateAugust 8, 2025
LabelJaid River Music
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM117

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jeanlie Minnie
Jeanlie Minnie
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jeanlie Minnie
Jeanlie Minnie
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jaco Smit
Jaco Smit
Producer

Lyrics

'n Storie boek langs my bed
Sal jy my van myself kom red?
My gedagtes draai en draai en draai om jou
'n Fee verhaal, so voel dit soms
Steel al die woorde uit my mond
En my gedagtes draai en draai en draai om jou
Ek tree vorentoe, maar my hart val agteruit
Ek gryp na woorde ongesê maar dit bly my by
Vertaal jou drome vir my
Ek lees jou soos n boek
Maar jy is in n ander taal geskryf
Sal ek jou eendag kan oortuig?
Vertaal jou drome vir my
Meer as wat ek verstaan
Ek voel dit soos jy aan my raak
En my gedagtes draai en draai en draai om jou
Die oomblik het gekom en gaan
Wens ek kon weet, wens ek kon vra
Want my gedagtes draai en draai en draai om jou
Ek tree vorentoe, maar my hart val agteruit
Ek gryp na woorde ongesê maar jy bly my by
Ek sit hier met my hoop vir jou, en wonder sien jy my
(wonder sien jy my)
Vertaal jou drome vir my
Ek lees jou soos n boek
Maar jy is in n ander taal geskryf
Sal ek jou eendag kan oortuig?
Vertaal jou drome vir my
Oh oh
Oh-oh-oh
Ah ahh
Ek lees jou soos n boek
Maar jy is in n ander taal geskryf
Sal ek jou eendag kan oortuig?
Vertaal jou drome
Vertaal jou drome
Sal jy jou hart vir my ontleed?
Jou muure een vir een laat breek?
Hoe sou dit lyk, hoe sou dit wees?
Vertaal jou drome vir my
Written by: Jeanlie Minnie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...