Credits

PERFORMING ARTISTS
Jeanlie Minnie
Jeanlie Minnie
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jeanlie Minnie
Jeanlie Minnie
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jaco Smit
Jaco Smit
Producer

Lyrics

Hoeër as waar die somerreën begin val, dryf n wens
Ek het gedink ek sal my pad self kan bepaal
Oh oho oh
My hoop staan sterk in die oggend son
Maar rou is my hart wanneer dit stil raak kom die twyfel gou
Oh hier kom die twyfel nou
Beloftes waai soos wind teen my gesig
Wil jou vertrou, maar die tyd voel te min
Ek hou my oë op jou gerig
Ek is hier maar my hart lê nou so vêr
Ek sien hoop, maar die twyfel is te sterk
Hou my hart in nou geanker
Jy kom en ruk my uit die slaap uit wakker
Nog altyd geglo die tyd sal kom
Een droom op n slag, ek het my vrees vermom
Nou is al my seer op die voorgrond
Vir almal om te aanskou
Alles waaroor ek twyfel, en wat ek berou
Oop en bloot, sal jy my rustig maak in nou?
Beloftes waai soos wind teen my gesig
Wil jou vertrou, maar die tyd voel te min
Ek hou my oë op jou gerig
Ek is hier maar my hart lê nou so vêr
Ek sien hoop, maar die twyfel is te sterk
Hou my hart in nou geanker
Jy kom en ruk my uit die slaap uit wakker
Ohhh Oh
Oh oh oh oh
Oho oh
Oh woah ohhh
Ah oh
Ek hou my oë op jou gerig
Beloftes waai soos wind teen my gesig
Wil jou vertrou, maar die tyd voel te min
Ek hou my oë op jou gerig
Ek is hier maar my hart lê nou so vêr
Ek sien hoop, maar die twyfel is te sterk
Hou my hart in nou geanker
Jy kom en ruk my uit die slaap uit wakker
Whoa oh
Oh oh
Oho oh oh oh
Oh oh oh
Oh oh
Oh oh oh oh
Written by: Jeanlie Minnie
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...