album cover
Marionet
84
Pop
Marionet was released on August 8, 2025 by Jaid River Music as a part of the album Marionet - EP
album cover
Release DateAugust 8, 2025
LabelJaid River Music
LanguageEnglish
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jeanlie Minnie
Jeanlie Minnie
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jeanlie Minnie
Jeanlie Minnie
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Jaco Smit
Jaco Smit
Producer

Lyrics

Marionet, hang aan die lyn
Wie is jy?
Aan wat is jou hart gebind?
Ek sien jou vrees, my hart breek
Dit lyk so seer
Jou wêreld in stukke geruk
Oh die toutjies is styf gespan aan jou hart
Daars geen tyd om na jouself te verlang
Jy het liefde in die kas op gehang
Wat het gebeur, hoekom maak dit jou bang?
Jy't vergeet om te lewe
Wat is vryheid en vrede?
Oh jy voel so vergete
Stof klou aan jou klere
Marionet, sê my net
Wie sou jy wees en waaroor sou jy droom
Met die vryheid om te droom
Marionet, alleen op die lyn
Beheer so fyn
Wie het jou onskuld verslind?
Ek sien jou vrees, my hart breek
Wat ek sou gee, om al jou stukke weer bymekaar te kan sit
Oh die toutjies is styf gespan aan jou hart
Daars geen tyd om na jouself te verlang
Jy het liefde in die kas op gehang
Wat het gebeur, hoekom maak dit jou bang?
Jy't vergeet om te lewe
Wat is vryheid en vrede?
Oh jy voel so vergete
Stof klou aan jou klere
Marionet, sê my net
Wie sou jy wees en waaroor sou jy droom
Met die vryheid om te droom
Oh oh oh oh
Oho oho oh oh
Ooo
Oh die toutjies is styf gespan aan jou hart
Daars geen tyd om na jouself te verlang
Jy het liefde in die kas op gehang
Wat het gebeur, hoekom maak dit jou bang?
Jy't vergeet om te lewe
Wat is vryheid en vrede?
Oh jy voel so vergete
Stof klou aan jou klere
Marionet, sê my net
Wie sou jy wees en waaroor sou jy droom
Met die vryheid om te droom
Oh oh oh oh
Oho oho oh oh
Oh oho oh
Oo oh oooh
Marionet, hang aan die lyn
Wie is jy?
Aan wat is jou vryheid gebind?
Written by: Jeanlie Minnie
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...