album cover
Berge
album cover
Berge was released on June 7, 2024 by Spoegwolf (Pty) Ltd. as a part of the album Berge
AlbumBerge
June 7, 2024
LabelSpoegwolf (Pty) Ltd.
BPM77
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Daar kom ’n rustigheid oor my
Soos 'n afperiode of na die opgooi
Die son as jy alleen is
Die see as jy stukkend is
Ek dink dis wat ons kry
Voor jy sag word
Voor jy ophou skop
[Verse 2]
Ek het gehoop vir vrede
'n Hangmat oor my uitgebrande lewe
Ek sien jou in wonderwerke
Ek sien jou in die uitgebrande berge
Oh-oh-ooh, oh-oh-ooh
[Verse 3]
Daar lê ’n wereld tussen ons
En hulle steek kerse aan
Maak asof ons aan kan gaan
Kom ons sê dat ek okay is
Dat jou flikkering ’n boodskap is
Ek dink aan jou sekondes hier
Voor ek sag word
Voor ek ophou skop
[Verse 4]
Ek het gehoop vir vrede
'n Hangmat oor my uitgebrande lewe
Ek sien jou in wonderwerke
Ek sien jou in die uitgebrande berge
Oh-oh-ooh, oh-oh-ooh
[Verse 5]
Ek het jou soos my swaard van been in die doderyk ingedra, alleen
Ek weet daar is baie van ons, maar
Oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh
[Verse 6]
Ek het jou soos my boot van been tot die bodem van my brein gesink
Ek weet daar’s baie van ons, maar
Oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh
[Verse 7]
Ek het jou soos my swaard van been in die doderyk ingedra, alleen
Ek weet daar is baie van ons, maar
Oh-oh-oh-oh, oh-oh-oh-oh
[Verse 8]
Ek het gehoop vir vrede
'n Hangmat oor my uitgebrande lewe
Ek sien jou in wonderwerke
Ek sien jou in die uitgebrande berge
Written by: Daniël du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...