album cover
Slaap
album cover
Slaap was released on June 7, 2024 by Spoegwolf (Pty) Ltd. as a part of the album Berge
AlbumBerge
June 7, 2024
LabelSpoegwolf (Pty) Ltd.
BPM64
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Jy sê ons kind lag in sy slaap
Ek is vêr van die bed
Ek werk weer laat
Vir daai huis waaroor ons praat
Sal ek dan my ritme vind?
Ek's aan die ritme van 'n hartklop
In ’n slegte droom gebind
Gebind
[Verse 2]
Gaan haal jou baadjie in die boot
Dan dans ons in die straatlig
Jy’s net stadige weerlig
Ek het gedink ek's opgeskeur
Jy ryg jou weer soos garing
Dig aan my arm
[Verse 3]
Jy sê jy kan verewig hier bly
In 'n huis waar ons al ons meubels
Vir ’n krismisbed moet skuif
Wat van my beloftes van goud?
Jy sê ek is seker blind
Jy’t aan my lewe
Die gordyne
Soos ’n soom van son gebind
Gebind
[Verse 4]
Gaan haal jou baadjie in die boot
Dan dans ons in die straatlig
Jy’s net stadige weerlig
Ek het gedink ek’s opgeskeur
Jy ryg jou weer soos garing
Dig aan my arm
[Verse 5]
Ooh-ooh
Ooh-ooh, ooh
Ooh-ooh
[Verse 6]
Ooh-ooh
Ooh-ooh, ooh
Ooh-ooh
Written by: Daniël du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...