album cover
Wit Kruis
116
Pop
Wit Kruis was released on March 1, 2021 by Independent as a part of the album Wit Kruis - Single
album cover
Release DateMarch 1, 2021
LabelIndependent
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM104

Credits

PERFORMING ARTISTS
Rudi Claase
Rudi Claase
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Rudi Claase
Rudi Claase
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Rudi Claase
Rudi Claase
Producer
Byron Kuntz
Byron Kuntz
Mixing Engineer

Lyrics

WIT KRUISE
Music and Lyrics by Rudi Claase
©Universal Music Publishing
For Rudi Claase
DIS 'N BLOEDROOI NAG EN DAAR'S BLOED OP IEMAND SE HANDE
DIE DINGE SOOS HIER GEUBEUR NIE VEEL IN ANDER LANDE
DIE MENSE WAT VOEDSEL VIR ONS GEE, GEE KOS VIR MY SIEL
HOEKOM HET HIERDIE SKADU'S MY LIEFDE SE LYF SO VERNIEL
Ek plant n wit kruis vir jou want here Sal jou naam onthou
EN DIE hERE WEET DAT EK JOU EWIG SAL ONTHOU
EK PLANT 'N WIT KRUIS VIR JOU OOR EK HUIL
WAAR HET DIE DONKER NAGTE IN JOU MOOIE HUIS VERSKUIL
IN JOU LAASTE KOEBAAI WAS EK SEKER MY HART HET GEBEWE
WANT DIE SIEL WEET AS DIE GRYS DEUR TOEMAAK VIR 'N LEWE
WANT MY SIEL KAN NIE GLO VOOR MY OE SLAAP DIE HART VAN 'N KIND
EN HAAR OUERS OOK HARD AAN DIE HAND VAN DIE DOOD VASGEBIND
Ek plant n wit kruis vir jou want here Sal jou naam onthou
EN DIE hERE WEET DAT EK JOU EWIG SAL ONTHOU
EK PLANT 'N WIT KRUIS VIR JOU OOR EK HUIL
WAAR HET DIE DONKER NAGTE IN JOU MOOIE HUIS VERSKUIL
Written by: Rudi Claase
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...