album cover
Eerste Prys
66
Afrikaans
Eerste Prys was released on November 8, 2024 by Select Musiek as a part of the album 100%
album cover
Album100%
Release DateNovember 8, 2024
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM134

Lyrics

[Verse 1]
Oooh
Oooh
[Verse 2]
Ek sien hoe loop jy in
Jy lyk soos ‘n begin, ja
En ek sien uit na die einde
[Verse 3]
Moet sê as ek jou pla
Maar lyk jy soos jou ma?
En kan ek vra?
[Verse 4]
Ek hoop jy hou van klere koop
In Desember op die strand te loop
Ek hoop jy hou van dans tot laat
Op ‘n liedjie saam jou lewensmaat
[Verse 5]
Ek hoop jy hou van reis
Van London tot Parys
Wil die wêreld vir jou wys
Want uit alles wat ons doen
Soek ek maar net daai soen
Soek ek al jou liefde
Want dis eerste prys
[Verse 6]
Oooh
Oooh
Want dis eerste prys
Oooh
Oooh
Want dis eerste prys
[Verse 7]
Ek sien hoe loop jy oor
Het klaar my hart verloor, ja
Sê my voel jy dieselfde
Want alles wat jy is
Is alles wat ek mis
Maar jy is daar
[Verse 8]
Ek hoop jy hou van klere koop
In Desember op die strand te loop
Ek hoop jy hou van dans tot laat
Op ‘n liedjie saam jou lewensmaat
[Verse 9]
Ek hoop jy hou van reis
Van London tot Parys
Wil die wêreld vir jou wys
Want uit alles wat ons doen
Soek ek maar net daai soen
Soek ek al jou liefde
Want dis eerste prys
[Verse 10]
Oooh
Oooh
Want dis eerste prys
Oooh
Oooh
[Verse 11]
Ek hoop jy hou van klere koop
In Desember op die strand te loop
Ek hoop jy hou van dans tot laat
Op ‘n liedjie saam jou lewensmaat
[Verse 12]
Van London tot Parys
Wil die wêreld vir jou wys
Met alles wat ons doen
Soek ek al jou liefde
Want dis eerste prys
[Verse 13]
Oooh
Oooh
Want dis eerste prys
Oooh
Oooh
Want dis eerste prys
[Verse 14]
Oooh
Oooh
Oooh
Oooh
Written by: Emil Paul, Kurt Darren
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...