album cover
Fotoherinneringe
4,129
Afrikaans
Fotoherinneringe was released on November 8, 2024 by Select Musiek as a part of the album 100%
album cover
Album100%
Release DateNovember 8, 2024
LabelSelect Musiek
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM109

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Kurt Darren
Songwriter
Don Kelly
Don Kelly
Songwriter
Dan Green
Dan Green
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Lekker, ja lekker dinge
Lekker, ja lekker dinge
[Verse 2]
Naweek opskop saamsing innibos kamp en 'n 4x4
Laataand loopdop, laeveld pitstop, reuk van 'n bosveldvuur
'n Tjoppie op die kole
Tjoppie op die kole nou
[Verse 3]
Fotos sonskyn somer seesand swem in die naaste see
Rooiwyn vriende, laataand soet tand, wanneer kom die feeste weer
Die lyn is in die water
Lyn is in die water nou
[Verse 4]
In al my fotoherinneringe is jy hier by my
In al my fotoherinneringe is jy aan my sy
Elke tree wat ek gee elke oomblik by jou, ja
Lekker, ja lekker dinge (Lekker, ja lekker dinge)
In al my fotoherinneringe is jy hier by my
In al my fotoherinneringe is jy aan my sy
Elke tree wat ek gee elke oomblik by jou, ja
Lekker, ja lekker dinge (Lekker, ja lekker dinge)
Lekker, ja lekker dinge
Lekker, ja lekker dinge
[Verse 5]
Laat slaap, opstaan, vars kap, aangaan, reg vir ‘n rondte twee
Wegbreek ontsnap, berge plat trap, lekker om ‘n slag te sweet
Vir ‘n tjoppie op die kole
‘n Tjoppie op die kole nou
[Verse 6]
Springbok saamstaan, groen en goud gaan almal vir die Bokke skree
Ons wil saamgaan, seile op die boot span, sokkie vir ‘n uur of twee
Die lyn is in die water
Lyn is in die water nou
[Verse 7]
In al my fotoherinneringe is jy hier by my
In al my fotoherinneringe is jy aan my sy
Elke tree wat ek gee elke oomblik by jou, ja
Lekker, ja lekker dinge (Lekker, ja lekker dinge)
[Verse 8]
Hoe ons geswem het in die see in die middel van die nag
Die grootste vuur gebou, ons kon nie ophou lag
Man ek mis Sun City
Die Wildtuin saam met jou
[Verse 9]
In al my fotoherinneringe
Fotoherinneringe
Elke tree wat ek gee elke oomblik by jou, ja
Lekker, ja lekker dinge (Lekker, ja lekker dinge)
[Verse 10]
Lekker, ja lekker dinge
Lekker, ja lekker dinge
[Verse 11]
In al my fotoherinneringe is jy hier by my
In al my fotoherinneringe is jy aan my sy
Elke tree wat ek gee elke oomblik by jou, ja
Lekker, ja lekker dinge (Lekker, ja lekker dinge)
Fotoherinneringe is jy hier by my
In al my fotoherinneringe is jy aan my sy
Elke tree wat ek gee elke oomblik by jou, ja
Lekker, ja lekker dinge (Lekker, ja lekker dinge)
Lekker, ja lekker dinge
Lekker, ja lekker dinge
Written by: Dan Green, Don Kelly, Kurt Darren
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...