album cover
Spinnekop
album cover
Spinnekop was released on March 16, 2007 by Select Musiek as a part of the album Soekmekaar
March 16, 2007
LabelSelect Musiek
BPM123
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Sy is mooier as mooi, elke man is haar prooi ah-hum (Ah-hum)
Ah, orals waar sy gaan het die manne tou gestaan ah-hum (Ah-hum)
Jou nommertjie is op by die wyfie spinnekop ah-hum (Ah-hum)
En raak jy daarin verstrengel dan verskyn sy soos 'n engel
Dan vreet jou op
[Verse 2]
Sy is mooier as mooi, elke man is haar prooi ah-hum (Ah-hum)
Orals waar sy gaan het die manne tou gestaan ah-hum (Ah-hum)
[Chorus]
Sy span haar spinnerakke van die vloere tot die dakke vir jou
En raak jy daarin verstrengel dan verskyn sy soos 'n engel
Dan vreet jou op
[Chorus]
Sy span haar spinnerakke van die vloere tot die dakke vir jou
En raak jy daarin verstrengel dan verskyn sy soos 'n engel
Dan vreet jou op
[Verse 3]
En as sy jou eers kan soen is daar niks wat jy kan doen ah-hum (Ah-hum)
Want haar gif is in jou are en jy droom oor haar vir jare ah-hum (Ah-hum)
[Chorus]
Sy span haar spinnerakke van die vloere tot die dakke vir jou
En raak jy daarin verstrengel dan verskyn sy soos 'n engel
Dan vreet jou op
[Chorus]
Sy span haar spinnerakke van die vloere tot die dakke vir jou
En raak jy daarin verstrengel dan verskyn sy soos 'n engel
Dan vreet jou op
[Verse 4]
En raak jy daarin verstrengel dan verskyn sy soos 'n engel
Dan vreet jou op
Written by: Anton Myburgh

Loading...