album cover
Visgat
album cover
Visgat was released on January 5, 2010 by VONK MUSIEK/REAL MUSIC DISTRIBUTION as a part of the album Tune Tune Baboon
January 5, 2010
LabelVONK MUSIEK/REAL MUSIC DISTRIBUTION
BPM111
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Music Video

Music Video

Lyrics

[Verse 1]
Die sonnetjie bak so lekker hier op Visgat (Visgat)
Hier langs my sit 'n antie, sy's 'n dikgat (Dikgat)
Die sonnetjie trek water
Ek dink ek's bietjie dors, o ja
Al self lus vir 'n vleisie
'n Lekker stukkie boerewors (Boerewors)
[Verse 2]
Hier langs my is 'n ou hy is 'n dronkgat (Dronkgat)
Sy laaitjie hang oor 'n stoel, hy is 'n slapgat (Slapgat)
Die sonnetjie trek water
En ek dink ek's bietjie dors, o ja
Al self lus vir 'n vleisie
'n Lekker stukkie boerewors (Boerewors)
[Chorus]
Dis lekker hier op Visgat, hier drink ons dat die sop spat op Visgat (Visgat)
Dis lekker hier op Visgat, hier drink ons dat die sop spat op Visgat (Visgat)
My vrou sê ek's 'n luigat
Maar dis bakgat hier op Visgat
[Verse 3]
Ek wens ek kan 'n vissie vang op Visgat (Op Visgat)
Op Visgat (Visgat)
Die sonnetjie trek water
En ek dink ek's bietjie dors (Bietjie dors)
[Verse 4]
Hier langs my is 'n ou, hy brei sy vispap (Vispap)
Daar oorkant is 'n dude, hy gooi 'n varskap (Varskap)
Die sonnetjie trek water
Ek dink ek's bietjie dors, o ja
Al self lus vir 'n vleisie
'n Lekker stukkie boerewors (Boerewors)
[Chorus]
Dis lekker hier op Visgat, hier drink ons dat die sop spat op Visgat (Visgat)
Dis lekker hier op Visgat, hier drink ons dat die sop spat op Visgat (Visgat)
My vrou sê ek's 'n luigat
Maar dis bakgat hier op Visgat
[Chorus]
Dis lekker hier op Visgat, hier drink ons dat die sop spat op Visgat (Visgat)
Dis lekker hier op Visgat, hier drink ons dat die sop spat op Visgat (Visgat)
My vrou sê ek's 'n luigat
Maar dis bakgat hier op Visgat
My vrou sê ek's 'n luigat
Maar dis bakgat hier op Visgat
Written by: Andrew Roos, Anton Myburgh

Loading...