Lyrics

[Verse 1]
Oents oents oents
[Verse 2]
Sy's wild
Sy's wragtig
'n Klip in 'n kettie, 'n bom vol konfetti
Sy's mooi
Sy's myne
Vry soos die wind, en sy lag soos 'n kind
[Verse 3]
'n Goeie begrip het 'n halwe woord nodig (Stuur my 'n boodskap, knipoog en glimlag)
Kyk op my foon en besef dis Saterdag! (Ek het belowe, en ek ken haar kodes)
En dit lees
[Verse 4]
Oents oents oents, dis al wat daar staan
Dis al wat sy moet sê en ek weet sy wil gaan dans
Oents oents oents, my Katjie van die baan
‘n Bietjie tiekie draai is al wat sy vra
Sy dans ‘n voet aan die brand
Oe-la-la, sha-na-na
Vat vas, dis sulke tyd vanaand
Oents oents oents, dis hoe dit gaan
Oents oents oents
Oents oents oents
[Verse 5]
Sy weet al lankal
Anders as sy, is daar daar niemand vir my
Sy's altyd haastig
Maar wie kan baklei met 'n glimlag soos sy?
[Verse 6]
'n Goeie begin is die radio kliphard (Sy werk die knoppe, ek vat die stokke)
Sy kies die liedjies, nog voor ons die pad vat (Sy sing die woorde, speel lug-akoorde)
[Verse 7]
Oents oents oents, dis al wat daar staan
Dis al wat sy moet sê en ek weet sy wil gaan dans
Oents oents oents, my Katjie van die baan
‘n Bietjie tiekie draai is al wat sy vra
Sy dans ‘n voet aan die brand
Oe-la-la, sha-na-na
Vat vas, dis sulke tyd vanaand
Oents oents oents, dis hoe dit gaan
Oents oents oents
Oents oents oents
[Verse 8]
Oents oents oents
Oe-la-la
Oents oents oents
Dis al wat daar staan
Oents oents oents
My katjie van die baan
Oents oents oents
Sha-na-na
[Verse 9]
Oents oents oents, dis al wat daar staan
Dis al wat sy moet sê en ek weet sy wil gaan dans
Oents oents oents, my Katjie van die baan
‘n Bietjie tiekie draai is al wat sy vra
Sy dans ‘n voet aan die brand
Oe-la-la, sha-na-na
Vat vas, dis sulke tyd vanaand
Oents oents oents, dis hoe dit gaan
Oents oents oents
Oents oents oents
Written by: Nicholis Louw, Robin Kielly
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...