Music Video

Nicholis Louw - Hier Naby Jou (Live in Johannesburg at the Silverstar Casino, 2013)
Watch {trackName} music video by {artistName}

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Nicholis Louw
Nicholis Louw
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Forrest Kline
Forrest Kline
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics

Lyrics

Ek laaik waar ons bly As ons saam soontoe ry Ek laaik waar ons bly Hier En ons soen so sag Soen jou nek elke nag Ons soen so sag Hier So fluister hello ek mis jou kom bietjie hier Ek soek na jou hier binne my brand 'n vuur Ek is verlief verlief op jou suddenly Daar is net een plek waar ek wil wees hier naby jou Ek laaik waar jy slaap As jy slaap langs my Ek laaik waar jy slaap Hier Ons soen so sag Soen jou nek elke nag Want ons soen so sag Hier So fluister hello ek mis jou kom bietjie hier Ek soek na jou hier binne my brand 'n vuur Ek is verlief verlief op jou suddenly Daar is net een plek waar ek wil wees hier naby jou Hier naby jou Ons soen so sag Ons soen so sag Hier So fluister hello ek mis jou kom bietjie hier Ek soek na jou hier binne my brand 'n vuur Ek is verlief verlief op jou suddenly Daar is net een plek waar ek wil wees hier naby jou So fluister hello ek mis jou kom bietjie hier (Hier naby jou) Ek soek na jou hier binne my brand 'n vuur Ek is verlief verlief op jou suddenly Daar is net een plek waar ek wil wees hier naby jou End
Writer(s): Forrest Kline Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out