Lyrics

Wys my, wie bly, in jou hart Vra my, raak my, gee jou hand Sê my, voel jy, hoe dit brand? Wil jy, by my, wees vanaand? En jy rock daai lyfie, vertel my jy wil my girl bly Jy draai my om jou vinger En jy rock daai lyfie, vertel my jy wil nog saam ry Of speel jy net met my? Bel my baby, vertel my, dit is okay met jou Rock daai lyfie, my baby omdat jy wil Rock daai lyfie (sê my jy wil) Rock daai lyfie Vat my, dra my, in jou tas Druk my, hou my, teen jou vas Dink jy, dis nog, hoe dit was? Los my, klere, in jou kas En jy rock daai lyfie, vertel my jy wil my girl bly Jy draai my om jou vinger En jy rock daai lyfie, vertel my jy wil nog saam ry Of speel jy net met my? Bel my baby, vertel my, dit is okay met jou Rock daai lyfie, my baby omdat jy wil Rock daai lyfie (sê my jy wil) Rock daai lyfie (Rock my ... wil jy?) (Rock my ... wil jy?) (Rock my) En jy rock daai lyfie, vertel my jy wil my girl bly Jy draai my om jou vinger En jy rock daai lyfie, vertel my jy wil nog saam ry Of speel jy net met my? Bel my baby, vertel my, dit is okay met jou Rock daai lyfie, my baby omdat jy wil Rock daai lyfie (sê my jy wil) Rock daai lyfie (omdat jy wil) Rock daai lyfie (sê my jy wil) Rock daai lyfie (omdat jy wil)
Writer(s): Brendon Marc, Kelly Don, Louw Nicholis, Oynes Arne Otto Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out