Lyrics

As jy iemand so lief het Dat jy breuk en baklei Tot twee harte kan saam sing Ek't gedink ek't alles Tot jy in my lewe in loop Ek't gedink ek doen goed op my eie Ek wou almal weg stoot Maar jyt my kom leer Dat ek meer van myself moet gee Daarom gee ek my hart vir jou Ek stap saam jou elke tree As jy iemand so lief het Dat jy breuk en baklei Tot twee harte kan saam sing Dat jy glad nie bekommer Wat möre bring Ek het daardie liefde in jou gevind Ons sit onder die maanlig En ek bid Dat die oomblik ewig sal aanhou Dat jy glad nie bekommer Wat more bring Want al die sterre val Vir jou Ek's ñ man wat my alles sal gee Vir ñ lewe saam jou Jy't bewys dat ñ mens nooit alleen Ñ toekoms kan bou En jy't my kom leer Dat ons als wat mooi is Net moet deel Daarom deel ek my als met jou Ek stap saam jou elke tree As jy iemand so lief het Dat jy breuk en baklei Tot twee harte kan saam sing Dat jy glad nie bekommer Wat möre bring Ek het daardie liefde in jou gevind Ons sit onder die maanlig En ek bid Dat die oomblik ewig sal aanhou Dat jy glad nie bekommer Wat more bring Want al die sterre val Vir jou Alles maak sin As ek naby jou is Hmmm Jy is al wat vir my saak maak Ek kan nie sonder jou verder gaan As jy iemand so lief het Dat jy breuk en baklei Tot twee harte kan saam sing Dat jy glad nie bekommer Wat möre bring Ek het daardie liefde in jou gevind Ons sit onder die maanlig En ek bid Dat die oomblik ewig sal aanhou Dat jy glad nie bekommer Wat more bring Want al die sterre val Vir jou Val vir jou
Writer(s): Bates Ernie Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out