album cover
Huistoe
On Tour
album cover
Huistoe was released on December 6, 2024 by Spoegwolf (Pty) Ltd. as a part of the album Eindbestemming
December 6, 2024
LabelSpoegwolf (Pty) Ltd.
BPM137
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy

Lyrics

[Verse 1]
Ek moet nou huistoe gaan
Die stoep is nat maar my vrou los die lig aan
Ek sien dis juis volmaan
Die wolke is breek silwer onder in die Kaap, in die Kaap
Ah-ah-ah-ah
Ah-ah
[Verse 2]
Ek het my sê gesê
Verbaas dat ek staan, ek kon net sowel lê
Die honde het hul deel gevat
Wat oor is van my is bestem vir die huis, vir die huis
Ah-ah-ah-ah
Ah-ah
[Verse 3]
Dalk sit ek vas
Dalk sukkel ek weer
Maar jy bly die baken
Jy roep al my stukke
Al my stukke terug in die slegte weer
Ja, jy bly die baken
Jy roep al my stukke terug
[Verse 4]
Oh-oh-oh, oh-oh
[Verse 5]
Ek moet nou huistoe gaan
Dis koud in my hart maar my vrou los die vuur aan
Ek sien dis nou juis volmaan
Sy maak my bymekaar soos hout in silwer laataand
[Verse 6]
Ah-ah
Ooh, ooh
Oh-ooh, oh-oh
[Verse 7]
Ooh, ooh
Oh-ooh, oh-oh
[Verse 8]
Dalk sit ek vas
Dalk sukkel ek weer
Maar jy bly die baken
Jy roep al my stukke
Al my stukke terug in die slegte weer
Ja, jy bly die baken
Jy roep al my stukke terug
[Verse 9]
Ooh, oh-oh
Oh-oh, oh-oh-oh
Oh-oh
Oh-oh, oh-oh-oh
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...