album cover
Olifant
32
On Tour
Afrikaans
Olifant was released on March 20, 2025 by VCK Music as a part of the album Die Ruimte
album cover
Release DateMarch 20, 2025
LabelVCK Music
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM169

Credits

PERFORMING ARTISTS
Francois van Coke
Francois van Coke
Performer
Richard Kyle Onraet
Richard Kyle Onraet
Background Vocals, Guitar, Bass Guitar
Sheldon Graham Yoko
Sheldon Graham Yoko
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Richard Kyle Onraet
Richard Kyle Onraet
Songwriter
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Dane Taylor
Dane Taylor
Mixing Engineer
Rudolph Willemse
Rudolph Willemse
Producer
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Mastering Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Ek probeer cool bly
Ek probeer vergeet daarvan
Elke oomblik sedert gistermiddag twaalfuur
Moet ek my glimlag aanplak
Help nie om te praat nie
Moet ′n paar treë terug vat
[Chorus]
Jy kan dit kry
Jy kan dit kry
My teleurstelling
Uitgestal in 'n vertoonkas
Jy kan dit kry
Jy kan dit kry
Ek bly die idioot wat ek was
Maak my oë toe
Laat my drome my vermaak
Ek sweer ek weet hoe
En ek gaan dit beter maak
[Verse 2]
My visie is vaag
Ek het ′n skielike onvermoë om te praat
Elke oomblik sedert gistermiddag twaalfuur
Moes ek my skouers optel
Help nie om te kla nie
Moes 'n paar trane terughou
Die Zolpidem maak dit moeilik om te verstaan
Horlosie sê dis laat
[Chorus]
Jy kan dit kry
Jy kan dit kry
My teleurstelling
Uitgestal in 'n vertoonkas
Jy kan dit kry
Jy kan dit kry
Ek bly die idioot wat ek was
Maak my oë toe
Laat my drome my vermaak
Ek sweer ek weet hoe
En ek gaan dit beter maak
[Bridge]
Oor vyf ure is ek vyfuur wakker
Ek speel die toneel
Ignoreer die olifant
Wys ′n bietjie emosie
Al verstaan ek nie
Dit was aaklig
Maar dis joune
[Chorus]
Jy kan dit kry
Jy kan dit kry
My teleurstelling
Uitgestal in ′n vertoonkas
Jy kan dit kry
Jy kan dit kry
Ek bly die idioot wat ek was
Maak my oë toe
Laat my drome my vermaak
Ek sweer ek weet hoe
En ek gaan dit beter maak
[Outro]
Jy kan dit kry
Jy kan dit kry
Written by: Francois Badenhorst, Richard Kyle Onraet
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...